Die plaaslike boereverenigings is besig om skadebepalings te doen en die omvang van die skade te bepaal.
Alles vir Vrydag 23 Oktober 2020
Bemarkingsprojek om druk op familiewynboere te verlig
Tans beloop die skade aan die wynbedryf R7,5 miljard in die sewe maande sedert die inperking aangekondig is.
Podlitiek: Hertzogville-brande en vermorste Covid-rande
In hierdie week se episode gesels die Podlitiek-span oor die gebeure in Senekal en Hertzogville. Daar word ook gepraat oor Covid-19-fondse wat vermors is, gesteel is, of sommer net verdwyn het.
Handwerk: ’n Bêresakkie vir naaldwerkgereedskap
Maak dié sakkie om jou basiese naaldwerkgereedskap bymekaar te hou.
#JongStemme: ’n Ekonomiese herstelplan of wenslys?
Aan die werklike ekonomiese krisis waarin Suid-Afrika homself tans bevind, word dus glad nie aandag gegee nie, skryf Carl Sebastian Steenekamp, ’n intern by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV).
‘Flatland’ ʼn ‘reis van selfontdekking vir drie vroue’
Die rolprent speel af teen die agtergrond van die Karoo en begin in Beaufort-Wes met sy bykans onnatuurlike helder en verbluffende blou hemelruim en sy onuitwisbare landskappe.
ʼn Nuwe avontuur- en reistydskrif… in Afrikaans!
Die eerste uitgawe van Avontuur Afrika pronk reeds op die rakke.
Twee kinderlykies uit dam gehaal
Die liggame is geïdentifiseer as die van twee sewejarige seuntjies wat verlede week vermis geraak het.
Kapers dwing bestuurder in kattebak
Die kapers was met die gekaapte voertuig in ʼn ongeluk betrokke terwyl die bestuurder steeds in die kattebak was.
‘Aarto-regulasies meer oor geldmaak as padveiligheid’
Een van die voorgestelde regulasies is dat ʼn motoris voortaan R100 sal moet opdok net omdat ʼn boete aan hom uitgereik is.
Besige paaie vir skoolvakansie verwag
Motoriste moet op die uitkyk wees vir padwerke op die N3-tolroete wat vertragings en opeenhopings kan veroorsaak.
Hoe lyk Hollywood: ‘Sneeuwitjie’ (101) sterf; Ozzy stel toer wéér uit
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Jy kán jouself gelukkig dink, meen kenner
Dr. Pieter van Jaarsveld, skrywer van ‘Dink jouself gelukkig’ en ‘ʼn Gelukkige kind’, deel praktiese wenke oor die handhawing van geluk, positiewe denke en die hantering van uitdagings. Luister hier na die volledige onderhoud.
Musiekster om dop te hou: Mondrey wys sy weerlose kant
Mondrey werk tans daaraan om sy naam te vestig en aan nog musiek om uit te reik. Met die bekendstelling van “Weerloos” behoort hy kort voor lank die naam op almal se lippe te wees.
Resep-video: Marmite-muffins
Marmite en kaas is nie net vir toebroodjies bedoel nie! En kyk net hoe maklik!
Stryd (nog) nie teen vlees en bloed, maar bose en vrotsige idees
Ons moet ons penne eers leegskryf voor ons na die swaard kan gryp – daar is nog baie ruimte op die internet.
Boek: ‘’n Vry vrou’ – Gedigte van Antjie Krog
‘’n Vry vrou’ bevat gunstelinge uit Krog se oeuvre, maar ook minder bekende dog ewe verrassende verse.
Nuwe Prasa-voorsitter aangewys
Ramatlakane is ’n voormalige LUR vir vervoer, openbare werke en gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap en ’n voormalige hoofsweep van die ANC in die parlement.
Nóg ʼn groot perlemoenvonds in Kaapstad gemaak
Die lede het beslag gelê op die drie voertuie waarin sowat 23 000 eenhede perlemoen was.
Twee vas ná moord op Nelspruit-prokureur
Stander is Maandag vroegoggend tydens die aanval drie keer geskiet en het later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.