Die mans, albei in hul 20’s, het toe reeds op die strand gelê en talle omstanders het hul probeer help.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 Oktober 2020
Hoogswanger onderwyseres se moordenaar sit lank
ʼn Man wat betrokke was by die wrede moord op ʼn hoogswanger onderwyseres, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
Bronkhorstspruit-plaasaanval: Verdagte hoor oor borgtog
Die 28-jarige verdagte is kort ná die aanval in hegtenis geneem en is na bewering een van ses verdagtes wat betrokke was by die aanval op die Van Zyls.
Mboweni erken IMF-lening dalk vir salarisse gebruik
“In ons volgende korrespondensie met die IMF sal ons hulle meedeel dat Mboweni nou besluit het om die lening van $4,3 miljard te misbruik om salarisverhogings vir ANC-kaders te betaal.”
Man gevonnis vir besit van kinderpornografie
Jacobus Pieter de Wet het sy selfoon in ʼn apteek vergeet waarna daar op die kinderspornografie afgekom is.
ToekomsVenster: Sukses gewaarborg
Wag op die Here totdat Hy wys wat jou te doen staan. Hy is betroubaar en sal jou nie teleurgestel nie.
SANParke-personeel vas vir renosterstropery
Drie van SANParke se personeellede in die Krugerwildtuin is in hegtenis geneem vir beweerde betrokkenheid by renosterstropery.
Burgemeester, direkteur vas vir bedrog, diefstal
Die uitvoerende burgemeester en die direkteur van die JB Marks-munisipaliteit in Noordwes is Vrydag deur die Valke in hegtenis geneem.
Hyundai stel splinternuwe Grand i10 bekend
Die nuwe Grand i10 het ʼn oulike en modieuse ontwerp.
Foto’s: Honderde boere toon simpatie met plaasaanval-slagoffers
“Dit was ’n besonderse geestelike oomblik wat ons daar as gemeenskap saam ervaar het. Ons het gebid vir al slagoffers van plaasaanvalle en -moorde reg oor die land.”
Drie vas ná rooftog by Badplaas-polisiestasie
Die twee verdagtes wat in besit van die vuurwapens gevind is, is reeds positief met die rooftoneel verbind.
SAPD-lede gevonnis ná vals klag van rassisme
“Die hof het dit duidelik gemaak dat enige polisiebeampte wat hom of haarself aan valse beweringe van rassisme skuldig maak, diensooreenkomstig gestraf moet word en sodoende die ernstige gevolge van sy/haar wandade moet dra.”
Wenner van Renault Duster: ‘Ek het geweet dis my kar daai’
“Toe die foon lui was ek heeltemal oorweldig, maar ek dink dit was ʼn bestiering.
Video: Hartroerende ‘hasiebegrafnis’ te midde van verwoestende brande
In ʼn hartroerende video van die hasiebegrafnis kan gesien word hoe Gitè Botha (3) en ʼn maatjie langs die graf staan waar ds. Marais een van Gitè se hasies begrawe.
Video: Dramatiese video van rooftog in Jhb-restaurant
Hulle beroof die slagoffers en spring dan weer blitsig oor die restaurantheining en verdwyn straataf.
Van bendeleier op Kaapse Vlakte tot toegewyde kunsonderwyser
“Vyftien van daai selfde mans wat saam met my in die bende was, wat daai gewapende rooftogte gedoen het, loop nou saam met my kerk. Ons dien saam die Here.”
Derde verdagte vas ná moord op Pofadder-hoteleienaar
’n Derde verdagte is Donderdag vasgetrek in verband met die moord op Leon Brits (41), eienaar van die gewilde Pofadder-hotel in die Noord-Kaap.
Vier hoës ná byna dekade in hof vir tenderbedrog
Die vier het in die hof verskyn in verband met ’n kontrak van meer as R1,2 miljard en bewerings dat hulle ook met oorsese vakansies en huisopknappings beloon is.
Gesogte ATKV-Woordveertjies vir Harry Kalmer, Chanette Paul en Chris Karsten
Hier volg die lys van die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies.
Aanbieder van kassie gehaal oor bewerings van geweld, ontrouheid
Hy is ʼn bekende op die kassie en is veral bekend as die gesig van die gewilde Outsurance-advertensies.