Pres. Cyril Ramaphosa het Maandagaand die land toegespreek oor die jongste afsonderingsregulasies tydens die Covid-19-pandemie.
Lees meerAlles vir Maandag 11 Januarie 2021
ʼn Veilige hawe vir renosterwesies
Die missie is duidelik: red, rehabiliteer, laat vry.
Nuwe SA tegnologie kan Covid-19-pasiënte help
ʼn Suid-Afrikaanse uitvinding is ʼn eenvoudige, doeltreffende, draagbare en kostedoeltreffende toestel wat hoë vlakke van suurstof aan Covid-19-pasiënte kan verskaf.
Pous, koningin Elizabeth word teen Covid-19 ingeënt
Die pous en Brittanje se koningin Elizabeth II is die jongste hoëprofiel figure wat teen Covid-19 ingeënt word.
Minister Mthembu toets positief vir Covid-19
Die minister in die presidensie, Jackson Mthembu, het positief getoets vir Covid-19. Die minister het vroeër vandag die toets ondergaan nadat hy simptome getoon het.
Man se verkoolde liggaam in sloot gevind
Die polisie in Pienaarsrivier buite Bela Bela (Warmbad) in Limpopo het ʼn soektog van stapel gestuur na die liggaam van ʼn onbekende man Sondag gevind is.
Metropolisie met klippe bestook
Metropolisielede het ʼn verdagte probeer aankeer vir die besit van dwelms toe gemeenskapslede op hulle losgebrand het.
Padlangs: Ranger XL opgeknap
Op die pad is dit vinnig duidelik dat die Ranger ʼn lekker reismaat gaan wees.
Motshekga moet sê oor heropening van skole
Die party sê miljoene mense wat terugkeer werk toe het duidelikheid nodig oor óf die skole later vandeesmaand gaan heropen.
Luister: Feiteboek vir kinders gee stem aan SA baanbrekers
‘Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika’ is ʼn eg Suid-Afrikaanse kinderensiklopedie met meer as 100 verhale oor baanbrekers in vakrigtings soos die wetenskap, tegnologie en ingenieurswese.
Kritiek oor Twitter-besluit om Trump af te skop
Die Duitse kanselier Angela Merkel sê vryheid van uitdrukking kan nie deur die hoofde van sosialemediaplatforms bepaal word nie.
Covid-19: Ramaphosa sê moontlik oor skole, inperkingsvlak
Die president sal die land Maandag om 20:00 weer toespreek.
Ramaphosa praat Maandagaand
Ramaphosa het die land presies twee weke gelede toegespreek en na ʼn aangepaste afsonderingsvlak 3 opgeskuif.
Dié matrieks wen ‘ekspedisie’ na Antarktika
Dié vyf matrieks is uit ʼn groep van meer as 100 gekies om op ʼn wetenskapekspedisie na Antarktika te gaan.
Boekresensie: Dik Dun Thick Thin
“Ek het heerlik aan hierdie verhale gelees wat onder meer geïnspireer is deur Nataniël se kinderjare (veral sy ouers en ouma), maar ook meer vertel oor sy optredes as sanger op klein dorpies.”
Seun val talle verdiepings ver na sy dood
Die seun is in die woonstelgebou se tuin aangetref.
Kragtoevoer na Bethulie dalk teen Woensdag herstel
ʼn Transformator in die gebied het Saterdag die gees gegee.
Ondersoek na Covid-19-oorsaak gaan voort – WGO
Die WGO-span sal etlike dae ná die herdenking van die eerste sterftes in Wuhan in China aankom.
Sjefs verander oorskietkos in maaltye vir behoeftiges
Groot hoeveelhede kos word jaarliks in Suid-Afrika weggegooi, terwyl miljoene mense daagliks honger ly.
Hoekom dié vrou 100 dae lank dieselfde rok gedra het
Sarah het die Rowena-rok werk toe en kerk toe gedra. Sy het dit gedra wanneer sy gaan stap het en selfs tydens Kersfees.