Die gemummifiseerde oorskot van 22 antieke konings en koninginne van Egipte is Saterdag tydens ʼn uitspattige koninklike optog deur die strate van Kaïro na hul nuwe rusplek vervoer.
Alles vir Woensdag 7 April 2021
Neurodiversiteit in ons (on)verdraagsame samelewing
Wat is neurodiversiteit? Waarom moet ons die term leer ken en daaroor praat?
Polisieman ontferm hom oor verwaarloosde kinders
“Dit is wonderlik om te sien dat polisiemanne en -vroue steeds bereid is om die ekstra myl te loop vir slagoffers van gruwelike misdade.”
Japanse karate-beampte in die sop
’n Voormalige wêreldkampioen voer aan dat ’n top-instrukteur haar geboelie het en haar onder meer met ’n bamboesswaard in die gesig geslaan het.
SA se begrafnisbedryf en die pandemie-ontwrigter
Pieter van der Westhuizen van Avbob deel sy insigte omtrent die begrafnisbedryf en wat 2021 vir sowel die industrie as Avbob inhou.
Gesinne kán herenig – selfs ná groot trauma
’n Seun wat sewe jaar lank in pleegsorg was, is onlangs met sy eie ma herenig.
Gedig: Om boer te wees
“en voel dat hy, boer alleen,
met God kan praat, en dank
as laag-druipend daal die reën…”
Boek: ‘disteltyd’ – Marlise Joubert
Met haar jongste digbundel ‘disteltyd’ neem die digter Marlise Joubert bestek van haar lewe.
DA-lid in hof ná hy glo op swaer skiet
Die DA-lid het na bewering sy vrou aangerand, waarna die swaer probeer ingryp het.
Resep: Hoemoes
Hoemoes het ʼn Midde-Oosterse oorsprong en kan as ʼn doopsous of ʼn smeer gebruik word.
Agt vinnig vas na roof by poskantoor
“Die verdagtes het vuurwapens op die werkers gerig en hul beveel om al die kontant en die poskantoorsleutels te oorhandig.”
Munisipale verkiesing teen 1 November gehou
Vir die landwye munisipale verkiesing sal agt metrorade, 205 munisipaliteite en 44 distriksrade op die spel wees.
Man geskiet tydens herstel van pypleiding
’n Personeellid van die Kaapstad-metro se water-en-sanitasiespan is Dinsdag geskiet en gewond terwyl die span ’n rioolpypleiding in Samora Machel herstel het.
Pieter van der Westhuizen nie vervolg na kerkskietery
Van der Westhuizen, broer van die oud-Springbok Joost van der Westhuizen, het op 26 Julie verlede jaar twee rowers gedurende ’n gewapende rooftog by ’n kerk in Wierdapark doodgeskiet.
Covid-19-statistieke: Net meer as 400 nuwe gevalle
Só lyk nuwe, aktiewe gevalle nou.
Gedagte vir die dag: Die Bybel is nie ’n slaappil nie
Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek. (2 Timoteus 3:16)