“Ons wil ’n beter span as verlede week wees.”
Alles vir Donderdag 23 September 2021
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Kaalgat Karel’
Floris Groenewald het na die nuwe Afrikaanse rolprent ‘Kaalgat Karel’ gekyk.
Sprinkane in Oos-Kaap skrik nie vir sneeu
Hierdie insekte is veronderstel om dormant in sulke koue klimaatsomstandighede te word.
Hier is die wenners van die braaidag-kompetisie
Baie geluk aan dié vier wenners wat elkeen ʼn geskenkpak van Ina Lessing Konfyte, Ingemaak en Bakkery wen!
‘Die pad na selfbestuur’: ‘Hulle, julle en ons’
Buys sluit uiteindelik sy boek af met die suksesresep wat ons voorouers ingespan het om krisisse te oorkom. Kom luister saam na ‘n voorlesing van dié hoofstuk.
Vonke kan weer in Rusland spat
“Lewis weet hoe aggressief Max kan bestuur en hy sal ongetwyfeld vuur met vuur beveg.”
Pa van vermoorde kinders het ‘klaar vergewe’
“Dit is ’n verlies wat ek die res van my lewe saam met my sal dra,” skryf dr. Graham Dickason in ’n brief wat tydens ’n nagwaak in Nieu-Seeland voorgelees is.
Suzuki se GSX-S1000GT beloof pure ryplesier
Die Suzuki GSX-S1000GT sal later vanjaar beskikbaar wees en pryse sal dan bekend gemaak word.
Resep: Deon se Coke-blikkie-hoender
Jy kan hierdie hoender in die oond bak of in ʼn Weber-ketelbraai gaarmaak.
Bejaarde gooi beweerde boef met pot
Die inbreker het glo met panga en al gevlug.
VF Plus-kandidaat vir Kaap is eks-ANC-boetie
Max is ’n vertroueling van die minister van polisie, genl. Bheki Cele, en het tot onlangs as Cele se spesiale adviseur gedien.
Anrich draai spoedkrane oop in IPL
Sy eerste aflewering van die wedstryd is teen 148,2 km/h gemeet en hy het uiteindelik vyf keer vinniger as 150 km/h geboul. Boonop het hy ook van Australië se David Warner ontslae geraak.
Motoris dood ná skietvoorval op N2
Met paramedici se aankoms het hulle die motor in die middel van die pad aangetref en is talle koeëlgate in die wrak opgemerk.
Boek: ‘Mynie speel met vuur’ – Mynie Steffens
“Alles smaak soveel beter wanneer dit op die vuur gaargemaak word.”
Paralimpiese swemmer uit koma gebring
“My broer het op sy eie begin asemhaal. Dit is massief vir ons.”
Taalgebruik: fier, vier
Maak seker jy weet wat die verskil is tussen “fier” en “vier”. Vandag se Taaltoffie verduidelik meer.
Podlitiek: Regering kry bloedneus, staatsverval gevrees, geen Britse Kersfees
In hierdie week se Podlitiek-episode gesels die span oor die omstrede toerismefonds wat onwettig verklaar is en Unisa se taalbeleid wat ongrondwetlik is.
Herhalende inkomstegeleentheid in gesondheidsorg
Kort- en langtermyn beleggingsgeleenthede met bogemiddelde opbrengste en herhalende inkomste word aangebied.
Klein Daniel tuis, ‘Dankie Jesus’
“Hy mag vir klein rukkies alleen loop, maar glad nie sonder toesig nie.”
’n Laaste Afrikaanse kerk in die middestad
Soos almal van ons wys sy ook uiteindelik nou al haar ouderdom, en die verweer sypel oral in. Dominee Arie is egter moedig. Hy glo solank daar nog lidmate in die gemeente is, hulle nie sal toelaat dat dié besonderse kerkgebou tot niet sal gaan nie.