Die vrou se motor is met behulp van kringtelevisiebeeldmateriaal geïdentifiseer.
Alles vir Vrydag 4 Februarie 2022
Drie dood ná brand by kindersorgsentrum
Lede van die publiek het met die brandweer se aankoms verwoed probeer om die vlamme met emmers vol water te blus.
N1 tydelik gesluit oor sinkgat
Die sinkgat het aan die begin van Januarie op die N1 gevorm en die padagentskap moet planne beraam om dit te rehabiliteer.
Brief bewys ramptoestand is ongrondwetlik – Sakeliga
“Dit lyk asof die hoof van die Nasionale Rampbestuursentrum hom deur die regering laat lei in plaas daarvan om ’n objektiewe oordeel oor die ramptoestand te vel.”
Appèlkomitee oor inenting van kinders gestig
Free the Children Save the Nation het appèl aangeteken teen die besluit om kinders tussen die ouderdomme van 12 en 17 jaar teen Covid-19 in te ent.
Podlitiek: Nzimande se flaters en ramptoestand in troebel water
In die week se episode van Podlitiek ontnonsens die span die minister van hoër onderwys se drogredenasies oor Afrikaans by Stellenbosch asook die hofaansoek om die nasionale ramptoestand tot ’n einde te bring.
Eskom besin later oor beurtkrag
“Ons is in ʼn baie beter posisie as toe ons besluit het om fase 2-beurtkrag te implementeer.”
Maskers nog hier om te bly
Die meeste pasiënte wat met Covid-19 in hospitale opgeneem word of weens die virus sterf, is steeds diegene wat nie daarteen ingeënt is nie.
Video: Ma laat val kind in beer se kamp
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe omstanders hulpeloos toekyk terwyl die beer na die kind toe hardloop.
Wetenskapfiksie lei Bafta met 11 benoemings
Groot name is vanjaar vir die prys vir beste akteur benoem.
Mogoeng sê jammer oor pro-Israel-uitlatings
“Ek word nou deur die wet gedwing… om onvoorwaardelik om verskoning te vra.”
Engelse pos breier ná As-ramp
Ná die aanvanklike sukses onder Chris Silverwood se toesig, het Engeland tien van hul laaste 14 kriekettoetse verloor.
Video: Apie kan oëverblindery nie glo nie
ʼn Apie se reaksie op ʼn kulkuns-toertjie laat mens lekker lag.
Musiekvideo: ‘Moeilike tye’ inspireer Ashton Wheeler se digkuns
“My stem kom van Bo en ek voel ek is geseënd elke dag. Ek is dankbaar vir die pad wat ek moes stap om vandag hier te kan wees.”
Resep-video: Sewelaag-sjokoladeblokkies
Begin jou mond ook water wanneer jy die woord “sjokoladeblokkies” hoor?
Handwerk: Borduur jou handskoene met blomme
Kikker gewone effekleurige handskoene op met fyn blommetjies wat daarop borduur word.
Sekere KitKat-sjokolade oor glasstukkies herroep
Die geraakte sjokolade het ’n vervaldatum van óf 30 September 2022 óf 31 Oktober 2022.
Covid-19-statistieke: Net meer as 3 000 nuwe gevalle
Teen Donderdagaand is 3 266 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
SA maak harte, hande oop vir borskanker-oorlewendes
Altesaam R626 820 is in 2021 vir dié projek ingesamel.
Ontwrigtende reën vir noorde voorspel
Die weerdiens waarsku dat die swaar reën met moontlike oorstromings van formele en informele nedersettings en paaie gepaard kan gaan.