Die man was op pad om die kind skool toe te vat, toe drie gewapende mans uit die niet verskyn en hulle met ʼn vuurwapen gedreig het.
Alles vir Woensdag 9 Februarie 2022
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ʼn tweede wittebrood
Met Maroela en Dream Hotels and Resorts se Bruid van die jaar-kompetisie, staan jy die kans om ʼn tweede wittebrood vir jou en jou geliefde te wen!
‘Oom Boggom’ se stem nou stil
Ian de Jager, bekend as die gewilde Oom Boggom op Facebook, is Dinsdagaand dood.
NS-betogers kamp voor parlement
Soortgelyke optogte in Kanada het intussen daartoe gelei dat van die provinsies hier hul Covid-19-regulasies opgehef het.
Wiele2Wiele gesels oor Kyalami 9-uur-uithouren
Hierdie week luister Wiele2Wiele na ‘n simfonie van sportmotorklanke by die Kyalami 9-uur-uithouren en ry met nog ‘n Hyundai Staria-model.
Cummins op die voorvoet teen kritiek
“Net soos al die oudspelers – wat nou só ’n bohaai opskop – dra ek ook die belange van my vriende op die hart.”
‘Aksieplan’ om vuurwapenregister reg te ruk
Die polisie word al jare lank gewaarsku dat hy beheer oor die vuurwapenlisensiëringsproses verloor.
‘Nuwe regulasies kan dalk entstof verplig’ – ACDP
Die ACDP is bekommerd dat nuwe wysigings aan die Rampbestuurswet aanleiding daartoe kan gee dat Suid-Afrikaners teen hul wil ingeënt word.
SA’ners kán ’n gholfbal klap!
’n Studie het bevind dat Suid-Afrika onder die toptien lande is wie se gholfspelers die bal die verste kan slaan.
Video: Man ry teen 417 km/h in ʼn Bugatti
Die man het in 2018 met sy Bugatti Veyron ʼn topspoed van 402,5 km/h gehaal.
Video: Oggendgrimering in ʼn oogwink
Grimering hoef nie moeilik te wees nie, en dit hoef ook nie ure uit jou dag te neem nie.
Gebruikers krap kop ná OLX uit SA verdwyn
OLX het reeds in 2018 al sy bedrywighede aan die res van Afrika onttrek, met Suid-Afrika die enigste plek op die vasteland waar die diens steeds beskikbaar was.
Uitdagings, slaggate met koop van tweedehandse voertuie
Om ’n tweedehandse voertuig aan te koop is om verskeie redes vir baie padgebruikers aan die orde van die dag. Maroela Media het by ’n kenner aangeklop vir wenke oor die aankoop van só ’n voertuig.
Staat SA se ‘remskoen’
Pres. Cyril Ramaphosa lewer Donderdagaand sy staatsrede te midde van rekordhoë werkloosheidsvlakke, voortgesette beurtkrag, verdoemende verslae oor staatskaping en die staat se reaksie op verlede jaar se verwoestende onluste. Kenner sê watter stappe die president kan aankondig om vertroue te help skep.
Kommer dat seismiese opname aan Weskus voortgaan
Dít nadat die Kaapstadse hooggeregshof Maandag beslis het dat die vaartuig wat dié opname fasiliteer dadelik sy bedrywighede moet staak.
Smith en Boucher se aanstellings nie meer onder vergrootglas
“Ons hande is afgekap,” het Krieket Suid-Afrika se raadsvoorsitter vir die portefeuljekomitee vir sport, kuns en kultuur gesê.
Foto’s: Adele wen ‘groot’ op Brit-toekennings
Sy het die toekenning wat sy vir haar sogenaamde “egskeidingsalbum” gewen het, aan haar eksman en hulle seun opgedra.
Boek: ‘Willem Pretorius, iewers, êrens’
Hierdie koffietafelboek bevat kleurafdrukke van die skilder se 50 jongste werke oor die Suid-Afrikaanse platteland.
Boelies: Help jou kinders só
Boeliegedrag is ongelukkig so oud soos die berge en saam met die vordering van tegnologie het kuberboelies ook begin kopuitsteek. Wat moet jy doen as jy geboelie word en wat kan jy doen om jou kinders te help?
Verskeie liggame ná vloede gevind
Die soektog na ’n Uber-bestuurder en twee passasiers duur intussen voort.