“Niemand wil anargie aanblaas nie, maar jy moet by die wortel van die probleem kom.”
Alles vir Vrydag 11 Februarie 2022
Schumacher hoop vir ’n Haas-tiger motor
Mick Schumacher beskik oor die nodige talent en hy is bereid om hard te werk, maar hy was ongelukkig heeltyd een van die laaste motors op die wegspringrooster.”
Amerikaners gemaan: ‘Verlaat Oekraïne nóú’
“Ons het te doen met een van die grootste leërs ter wêreld. Dit is ’n heel ander situasie en dinge kan vinnig mal raak.”
Landbou sê aksie moet op staatsrede volg
“Pres. Cyril Ramaphosa se 2022-staatsrede is belaai met herstelplanne vir die land se ekonomie, maar die regering se beleidsomgewing maak die uitvoering van dié planne onseker.”
Covid-19-betogings brei vinnig uit
In Nieu-Seeland het die getal betogers voor die parlement eksponensieel toegeneem, terwyl betogings in Kanada uitbrei en vragmotorbestuurders in die VSA, Frankryk en België dreig met padversperrings.
Staatsrede ‘goeie nuus’ vir sakesektor
“Die aspirasies van die staatsrede is duidelik. As dit suksesvol gerealiseer word, kan die staatsrede ʼn stapsgewyse verandering in die ekonomiese heropbou en herstel van die land wees.”
Esterhuizen se ster skyn in Engeland
André Esterhuizen is as die Gallagher Premiership se speler van die maand aangewys.
BMW iX50 – uit ʼn ander wêreld
Dit voel kompleet of jy in ʼn vreemde vlieënde voorwerp net bo die pad sweef. 0-100 km/h vat net 4,6 sekondes.
Luister: Maak sonskerm deel van jou daaglikse roetine
In dié insetsel gesels dr. Vanessa Lapiner oor sonskerm en hoe belangrik dit is om dit by jou daaglikse velsorgroetine in te sluit.
Bewaarders by Johannesburgse tronk aangeval
Grafiese foto’s van die bebloede tronkbewaarders het vandeesweek die lig gesien.
Vrou se liggaam langs skool ontdek
‘n Man, saam met wie die slagoffer ‘n tweejarige kind het, is intussen in verband met die moord in hegtenis geneem.
Resep-video: Bobotie vir twee
As jy nog nie planne vir Valentynsdag het nie, is hierdie resep dalk net wat jy nodig het om ʼn heerlike romantiese afspraak by die huis te reël.
Man kry vals tande ná 11 jaar terug
Paul Bishop se mond het oopgehang toe hy sy stel vals tande ná 11 jaar teruggekry het.
Cheslin dalk die vonk wat Toulon benodig
“Ons kan nie bekostig om moed te verloor nie want hierdie is ’n trotse klub met ’n ryke geskiedenis.”
Dink twee keer oor vrygeboorte
Daar is verskeie redes waarom vroue vandag, terwyl daar ʼn legio mediese opsies beskikbaar is, verkies om op hulle eie houtjie geboorte te gee.
Ma voor man, kinders doodgeskiet
Die twee mans het reguit na die vrou se motor geloop en haar vier keer in die bors geskiet.
Prins Charles toets weer positief vir Covid-19
Koningin Elizabeth II toon nie in hierdie stadium enige simptome nie en die paleis wou ook nie sê of sy positief vir die koronavirus getoets het nie.
Covid-19-statistieke: Só lyk jongste syfers
Net meer as 3 100 nuwe koronavirusgevalle is sedert ʼn dag tevore bevestig.
Pakistani vas oor tien se ontvoering in Polokwane
Die mans is by ʼn lodge in Johannesburg aangehou en is vroeër vandeesweek bevry.
Staatsrede: Woorde moet nou dade word
Die DA het verskeie dele van pres. Cyril Ramaphosa se toespraak verwelkom, terwyl die VF Plus meen dit is net nog leë beloftes.