Koop nou die radiodrama, Briekaandraai, geskryf deur Leon van Nierop en vervaardig deur Bettie Kemp.
Alles vir Donderdag 24 Maart 2022
Kansa sit stryd teen swak kankerbehandeling voort
’n Pasiënt het onlangs aan Kansa vertel dat sy tans nie kan loop of regop sit nie omdat sy nie betyds bestralingsbehandeling vir kanker by ʼn staatshospitaal kon kry nie.
Pumas, Cheetahs en Bulle aan die wenkant
Die Cheetahs is steeds die enigste onoorwonne span in vanjaar se Curriebekerreeks, maar ná Woensdag se aksie blaas die Blou Bulle in hul nekke.
Skrywer van ‘Lien se lankstaanskoene’ sterf
Derick van der Walt was ook ’n bekende in landboukringe as redakteur van Porcus, die amptelike tydskrif van die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie (Sappo).
Molesteringsaak verder vertraag
“Dit is ’n skande dat hierdie kind aan soveel sekondêre trauma blootgestel word, bloot omdat die beskuldigdes se regte bó die van die slagoffer gestel word.”
Baanbreker Madeleine Albright sterf
Madeleine Albright het as 11-jarige vlugteling saam met haar ouers in die VSA aangekom. Sy sou jare later in pres. Bill Clinton se administrasie dien.
Een week om 2 miljoen rybewyse te hernieu
Die departement van vervoer verwag ʼn skerp toename in aansoeke wanneer motoriste op die nippertjie hul rybewyse begin hernieu.
Bangladesj verneder flou Proteas
“Dit is asof die spelers aan die slaap geraak het,” was Mark Boucher se eerlike samevatting ná die fiasko op SuperSportpark.
Repokoers, inflasie skep ‘perfekte storm’ in SA
Ekonome verwag dat die Reserwebank Donderdag ʼn verhoging in die repokoers gaan aankondig. Dit sal slegte nuus wees vir Suid-Afrikaners wat skuld het om te delg én reeds moet bontstaan weens prysstygings.
Video: Taxi’s maak moles in Kaapstad
Die groep het vroegoggend die N2 na Kaapstad versper en het teen tyd van publikasie reeds die middestad betree.
Kripto: Só lyk kopers in SA en elders
“Die meeste kliënte begin met ’n relatief klein deposito. Ofskoon dié syfers laag klink, wys dit dat Suid-Afrikaners verantwoordelik in kripto belê.”
Rolprentfees vier mense, stories
“As iemand vra wat die besigheid is van die tiende kykNET Silwerskermfees, dan is dit dít: om die vertel van stories te vier op ʼn eg Suid-Afrikaanse, Afrikaanse rolprentfees.”
Wall Street wil SA renosters help
Amptenare hoop dat staatseffekte ʼn nuwe model sal bied om private finansiering te kry vir bewaringspogings.
‘Goedheid en guns’ nou deel van ‘Die GROOT Ontbyt’-spyskaart
Die nuusleser Jenna-Leigh Bilong groet eNuus-kykers na byna tien jaar om by die ‘Die GROOT Ontbyt’ aan te sluit.
Vrou in hof ná eggenoot in huisbrand sterf
Caroline Ann Travers het buite die brandende huis aan iemand erken dat sy die brand gestig het en gesê sy hoop haar man brand dood.
Akademie bied hoop te midde van bendegeweld
Die akademie spits hom daarop toe om jong mense in intensiewe oefenkampe op te lei en te bemagtig om eendag die arbeidsveld te betree.
Britte red leeu, wolf uit oorloggeteisterde Oekraïne
“Een van die wagte het vir ons gesê daar is ʼn oorlog aan die gang en daar is nie tyd vir grappies nie. Ek het hom na die kant van die paneelwa geneem, die deur oopgemaak en vir hom hierdie behoorlike leeu gewys…”
Rassisme-beskuldigings kan nie basis vorm vir sosiale ooreenkoms
Daarom is u opmerkings op Mensregtedag in Koster so teleurstellend en absoluut onnodig. In plaas van brûe van versoening te bou, verdeel u, en in plaas van uitreik na gemeenskappe, stoot u weg.
Kom ervaar studentwees by Akademia tydens opedag
Akademia bied vir jou die geleentheid om voltyds op kampus klas te draf, in jou moedertaal te studeer, en deel te vorm van ʼn unieke en nou verweefde studentegemeenskap.
Luus en Kie kwalifiseer vir halfeindstryd
“Dit is ’n droom wat waar geword het.”