“Ek sal glad nie omgee as hy my vra om sy meisie te wees nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 24 Maart 2022
Twee samaritane red mense uit see
Die NSRI het die samaritane Zander en Charne geloof vir hul pogings om vier mense se lewens te red.
Boris Becker se trofeë verkoop om skuld te delg
Die hof het gehoor hoe van die 54-jarige se memorabilia verkoop is om sy skuld te delg.
Epstein se privaat eilande te koop
Die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein se privaat Karibiese eilande is te koop en kan tot $125 miljoen (sowat R1,8 miljard) haal.
China-vliegramp: Menslike oorskot gevind
Vier dae ná vlug MU5735 naby Wuzhou in die suide van China neergestort het, het beamptes nog steeds nie al 123 passasiers en nege bemanningslede amptelik dood verklaar nie.
Gesteelde voertuie op grens gekry
Drie voertuie, waarvan twee in Delmas en Grootvlei gesteel is, is op die grens by Mosambiek gevind.
ToekomsVenster: Dit is nog genadetyd
Kom nou en laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here. Dit is nog genadetyd. Niemand verras Hom of vang Hom onvoorbereid nie.
Reserwebank verhoog repokoers soos verwag
Die verhoging tree reeds Vrydag in werking en beteken dat handelsbanke hul leningskoerse opwaarts tot 7,75% sal aanpas.
Luister: Kia Carnival beïndruk die Wiele2Wiele-span
Hulle gaan ry ook met Toyota se Land Cruiser 79-dubbelkajuit-herdenkingsweergawe en ʼn opgeknapte Mahindra XUV300.
Regstappe dreig oor werk vir ‘slegs’ jong swartes
“Afgesien van velkleur is daar geen verskil in die omstandighede van die wit werklose en die swart werklose nie.”
Kunstenaars met gestremdhede hou eerste konsert van sy soort
Kunstenaars soos Mathys Roets, Martelize Brink, Sumarie Jordaan, Prop (Drihan du Plessis) en Vernon Barnard gaan by dié geleentheid optree.
Podlitiek: Kuba-skenking gestop, ramptoestand flop en Makhosi Khoza uitgeskop
In dié week se episode van Podlitiek word daar gesels oor AfriForum se hofoorwinning rakende ‘n skenking aan Kuba, die jongste ramptoestandmaatreëls en ActionSA wat Makhosi Khoza se lidmaatskap opgeskort het.
Voëlklip: ‘Dis waar sy gelukkig was’
Jo-Anne Lourens het gereeld na die prentjiemooi Voëlklipkrans in Heroldsbaai gegaan en oor die see getuur. Sy het eindelik met haar motor by dié krans afgestort.
Nampo op koers
Die 2022-tema, “Beleef dit!”, is ʼn uitnodiging aan die landboubedryf en die breë publiek om die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond eerstehands te ervaar.
Rav4-reeks geskommel …
Op die pad stel die Rav4 al sy troefkaarte ten toon. Egalige kraglewering, sterk versnelling, stil kajuit en sagte vering.
Voertuie brand in Kaapstad oor taxi’s
“Die intimidasie en vernietiging wat vanoggend met taxiverenigings se optrede gepaardgegaan het, is teenproduktief en heeltemal onnodig.”
Boere, polisie stuit rowers
ʼn Verdagte Toyota Fortuner is Woensdagaand naby Aliwal-Noord opgemerk.
‘Wagyu-vleis gʼn ongesond’
Tydens die onlangse nasionale Wagyu-kongres is daar ʼn baie rooskleurige toekoms vir hierdie nis-vleisbedryf geskets.
Skrywer se nalatenskap leef voort in boeke
“My pa het een oggend wakker geword met ’n storie in sy kop en begin skryf. ’n Ruk later is Lien se lankstaanskoene gebore.”
Taalgebruik: sleg, swak
Maak seker jy gebruik dié woorde reg.