Dit moet uitgelig word, sodat jy op jou hoede kan wees vir hierdie terme wat die volgende spreekwoord bewaarheid: “Pasop vir die wolf in skaapsklere”.
Alles vir Donderdag 24 November 2022
Tiener, hond tydens bendegeweld geskiet
’n Ouerige teef het met paramedici se aankoms gesukkel om asem te haal en getjank van die pyn.
Kwesbare skurwejantjie floreer by Pta-dieretuin
Dit is die tweede suksesvolle geboorte van ’n sonkyker-akkedis in dié omstandighede ter wêreld.
Buitelug babaproduktemark weer in Pretoria aangebied
Daar word voorsiening gemaak vir alle fases van swangerskap asook ouerskap en dit is ’n geleentheid wat jy nie wil misloop nie.
Archer in Kapenaars se aanvalskoker
Die blitsige Jofra Archer is deel van die MI Cape Town se SA20-planne. Hy sal ʼn gedugte boulkombinasie met Kagiso Rabada en Rashid Khan vorm.
128 000 kinders loop skool mis weens taxistaking
Meer as een uit elke tien gr. 1- tot 11-leerders in die Wes-Kaap kon nie Maandag en Dinsdag by die skool uitkom nie weens die taxistaking.
Roché Killian spring van ‘Plaasjapie’ na sepiester
Senuwees en twyfel het amper sy eerste dag op stel gekelder, maar sy mede-akteurs het vinnig ingespring om hom te ondersteun.
Onderwysers: Is ons beste nog goed genoeg?
Die vraag wat ons krities lojaal moet beantwoord is: “Is wêreldklas goed genoeg?”. Sal wêreldklas onderwys verseker dat die volgende geslag vanuit die Christelike lewens- en wêreldbeskouing leef en daadwerklik terug ploeg waar hulle geplant is.
5 velsorgwenke vir tieners
Asof tienerhormone nie reeds genoeg is nie, gaan dit dikwels ook gepaard met aknee, swartkoppies en ʼn vel wat stadig maar seker van kleur en tekstuur verander.
Hierdie middelgewig is gebou vir avontuur
Hy ding met kleinerkapasiteitfietse soos die BMW G 310 GS en KTM se 390 Adventure mee en troef albei met sy groter enjin.
‘Chaos, vrees’ toe Walmart-skieter losbrand
“Hy het direk na my gekyk, maar gelukkig my kop net-net gemis.”
Te min geld vir lugmag se tuie
Indien daar nie binnekort praktiese oplossings gevind word om die nasionale weermag te befonds nie, kan dit rampspoedige gevolge vir veiligheid en sekerheid in Suid-Afrika inhou.
Werkers wil Poskantoor tot stilstand ruk
Dit is nou meer as twee jaar dat poskantoorwerkers geen verhoging ontvang het nie.
Bethlehem-boer praat oor aanval
Sakkie Bell het swelling en bloeding op die brein weens kopbeserings wat hy tydens die plaasaanval opgedoen het. Dit tas sy gehoor aan.
Seksuele immoraliteit in vandag se wêreld
Die geskiedenis bevestig ondubbelsinnig dat immoraliteit oor die eeue heen een van die primêre aanleidende faktore was wat tot die verbrokkeling en ineenstorting van beskawings en volkere gelei het.
Boek: Rocco de Villiers tokkel met woorde
Dié pianis se debuutdigbundel ‘Die eiesoortiges’ bevat 60 gedigte wat hy oor die afgelope 40 jaar geskryf het.
Resep: Tannie Esmé se paptert
Hierdie familieresep vir paptert uit Laerskool Bakenkop se resepteboek, KosMosTyd, sal beslis hierdie feestyd ’n treffer by braaie wees.
Resensie: Hoe meer beswaar, hoe meer ‘The Crown’ wil ons kyk
Natuurlik moet ʼn mens baie tonele met ʼn knippie sout neem, maar die egskeiding van Charles en Diana, asook die derde skerp punt van daardie dodelike driehoek, koningin Elizabeth, hou ʼn mens vasgenael.
Marx wil bordjies op Twickers verhang
Die Springbokke het in 2014 laas ʼn wedstryd op Twickenham gewen, terwyl die veglustige Malcolm Marx nog nooit in ʼn span was wat vir Engeland op hul tuisveld bloedneus kon gee nie.
Aitsas wil dié Kersfees besonders maak vir bejaardes
“Baie bejaardes is alleen tydens die Kerstyd met absoluut geen vooruitsig om geskenkies saam met geliefdes oop te maak nie.”