Vyf maande ná die slikramp by ʼn Jagersfontein-myn vorder skoonmaakprosesse slakke pas en sukkel inwoners en boere om kop bo water te hou.
Soekresultate vir: jagersfontein-ramp
Kommer oor veiligheid van SA damme
Die departement van water en sanitasie het oënskynlik weinig idee oor die stand van veiligheid by die land se 474 geregistreerde damme en dít kan ʼn gevaar vir gemeenskappe inhou.
Myntrok tref Vrystaatse leerder
Die leerder en vier ander seuns het op en af van die vragmotor gespring, toe die leerder glo geval en deur die vragmotor getref is.
MRK ondersoek Jagersfontein-ramp
Na aanleiding van ʼn versoek van ActionSA, het die Menseregtekommissie gesê hulle sal hul eie ondersoek na die voorval van stapel stuur.
Liggaam naby rivierwal in Jagersfontein gevind
Die man se liggaam is deur ʼn verbyganger aangetref.
Kriminele klagtes kom oor gebarste slikdam
“Sedert die ramp het die Vrystaatse regering nog nie veel gedoen om die slagoffers te help nie.”
Paniek toe dam in Jagersfontein oorloop
“Toe inwoners Dinsdag weer water by die damwal sien oorloop, het die ergste deur hul koppe gegaan: Hier is ʼn tweede ramp op pad.”
Pta FM-luisteraars maak harte oop vir Jagersfontein-boere
“Ons is almal ten diepste getref deur die gebeure in Jagersfontein en hoop dat die skenking sal help om die landbougemeenskap spoedig weer op hulle voete te kry.”
Twee word nog vermis ná Jagersfontein-ramp
Twee persone word nog vermis ná die wal van ’n slikdam in Jagersfontein in die Vrystaat gebars het.
Staat spring in om Jagersfontein te help
Talle leerders het ná Sondag se ramp nog nie weer teruggekeer skool toe nie.
Jagersfontein-myn vat verantwoordelikheid
Jagersfontein Developments het nou R20 miljoen aan die gemeenskap beskikbaar gestel.
Krag op Jagersfontein darem weer aan
ʼn Substasie wat deur modder oorstroom is, sal moontlik in geheel oorgebou moet word, terwyl verskeie landelike kliënte steeds sonder krag sit.
Foto’s: Slikvloed in Jagersfontein ‘ ʼn ramp’
Reddingswerkers en helikopters het tot Sondag laat nog gespook om vermiste persone in Jagersfontein en die Charlesville- en Itumeleng-nedersetting tussen die dik slik en modder te soek.
Jagersfontein-ramp: Drie sterf, 35 beseer
Die moontlikheid dat die damwal gebreek het vermoedelik weens verouderde en verswakte infrastruktuur, word ondersoek.
Jagersfontein-ramp: 20 in hospitaal
Jagersfontein is boonop tans sonder krag.