Hamilton sê Mercedes was ʼn groot deel van sy lewe – sedert hy slegs 13 jaar oud was – en dat dit daarom die moeilikste besluit was wat hy nog moes neem.
Alles deur die skrywer AFP
Hofsaak begin oor bitcoin-‘uitvinder’ se bewerings
Craig Wright is intussen “Faketoshi” gedoop.
Gaan Bafana ooit weer SA harte wen?
Die toernooi het tot dusver weinig gedoen om weer vuur te maak onder Suid-Afrikaners wat jare lank die een teleurstelling ná die volgende moes verduur en nie veel meer hoop vir die span – of selfs belangstelling daarin – het nie.
New York gee K5-moltreinrobot trekpas
“Ek sê nog heeltyd dit is ʼn asblik op wiele, maar dit lyk of die wiele nie eens in hierdie stadium werk nie.”
Zim se regerende party nou nog sterker
Die regerende party word daarvan beskuldig dat hy enigiets sal doen om ’n eenpartystaat te vestig.
Die week in foto’s
Yslike ys-skeppings, golwe wat breek en vure wat geblus word. Kyk saam na die wêreld se gebeurtenisse in foto’s.
Hollywood groet ‘Rocky’-akteur
Carl Weathers word deur mede-akteurs as ʼn “legende” beskryf.
VSA loods vergeldingsaanvalle op Irak, Sirië
Die Amerikaanse president Joe Biden sê dié lugaanvalle is maar net die begin. “Ons reaksie het vandag begin.”
Tronkvoël: Duif uiteindelik vry wat glo vir China spioeneer
Dié duif is die jongste van verskeie wat deur Indiese owerhede aangehou is op aanklag dat hulle van spioenasie verdink word.
Facebook nou 20 jaar oud
“Facebook, toe dit bekend gestel is, was revolusionêr.”
Israelse soldate skiet Palestyne militante in hospitaal dood
Israeliese geheime agente – vermom as mediese personeel en Moslem-vroue – het Dinsdag by ʼn hospitaal in die besette Wesoewer ingestap en drie Palestynse militante doodgeskiet.
Noorweë se koning Harald (86) met ‘siekteverlof’
Die koning het verlede week bespiegelings ontken dat hy gaan abdikeer – om in sy verlangse niggie, koningin Margrethe II van Denemarke, se voetspore te volg.
Mark Knopfler-kitaar lok belangstelling
Die kitaar sal baie goed moet vaar om die rekord te klop van vorige bekende kitare wat vir miljoene dollar verkoop is.
Video: Vrou aangekla oor leeu in haar Bentley
ʼn Video is gedeel waar die leeutjie in haar wit Bentley rondry in die vakansiedorp Pattaya, Thailand.
Toyota verkoop rekordgetal voertuie
Dié prestasie het verseker dat die Japanse maatskappy vir die vierde agtereenvolgende jaar onwrikbaar in sy eerste plek as die wêreld se topvoertuigverkoper staan.
Toyota skort verskeping van 10 modelle op na ‘toetsongerymdhede’
Die Toyota Land Cruiser 300 en HiAce is van die modelle wat die geraakte enjins gebruik.
Houthi-rebelle teiken Britse vlootvaartuig
Intussen het Houthi-rebelle ʼn gekaapte vaartuig vir “toeriste” oopgestel.
Midde-Ooste: Drie Amerikaanse troepe sterf in hommeltuig-aanval
Dit is die eerste sterftes van Amerikaanse troepe in die streek sedert oorlog verlede jaar in Oktober tussen Israel en Hamas uitgebreek het.
Aktiviste gooi pampoensop na ‘Mona Lisa’
“Wat is belangriker? Kuns of die reg op gesonde en volhoubare kos?”
Die week in foto’s
Beleef sommige van die wêreldwye nuusgebeure van die week in foto’s.