Sterk wind het die groot opblaaskasteel in die lug geslinger by ʼn skool se jaareindfunksie in Desember 2021. Uiteindelik het ses kinders tussen 11 en 12 jaar oud gesterf.
Alles deur die skrywer AFP
Ma tronk toe ná seun onderwyseres skiet
ʼn Ma van Virginië in die VSA is tot tronkstraf gevonnis nadat haar sesjarige seun sy onderwyseres geskiet en ernstig gewond het.
1962-Ferrari haal tweede hoogste prys nog op veiling
Die legendariese Scuderia-renmotor, onderstel 3765, het ʼn vierliterenjin wat 390 perdekrag lewer.
Perd maak amok op vliegtuig
“Daar is geen probleem met die vlug nie, maar ons moet terugkeer New York toe. Ons kan nie weer die perd vasgemaak kry nie.”
Ultramarathon-kampioen geskors oor ‘saamrygeleentheid’ by wedloop
Sy het ʼn saamrygeleentheid in ʼn vriend se motor na die volgende kontrolepunt aanvaar met die bedoeling om aan beamptes te sê dat sy haar aan die wedren onttrek.
Israel verskerp operasie by hospitaal
Die Amerikaanse president, Joe Biden, het Donderdag gesê hy het Israel aangesê om “ongelooflik versigtig” te wees met sy stormloop by die Al Shifa-hospitaal.
Knie hou Mbonambi dalk maande lank op kantlyn
Die einste besering het die 32-jarige haker gedwing om die rugbyveld vroeg te verlaat tydens vanjaar se Wêreldbeker-eindstryd teen Nieu-Seeland.
‘Vreemde opgooi-voël’ is Nieu-Seeland se mooiste
Die komediant John Oliver het sy gewilde televisieprogram gebruik om by Nieu-Seeland se kompetisie in te meng en kykers gemaan om vir dié spesie te stem.
Israeliese magte nou ín Gasa se grootste hospitaal
Die Israeliese magte bestempel dit as “ʼn presiese en doelgerigte operasie teen Hamas in ʼn bepaalde gebied” van die fasiliteit.
Vrou swanger in albei baarmoeders
ʼn 32-jarige vrou van die Amerikaanse deelstaat Alabama wat met twee baarmoeders gebore is, is tegelykertyd in albei swanger.
Israeliese tenks by hekke van Gasa-hospitaal
Tenks van die Israeliese weermag het Dinsdagoggend die hekke van Gasa se grootste hospitaal uit alle rigtings omsingel en toegang na en van die beleërde Al Shifa-hospitaal is nou onmoontlik.
Rebelleleier van toeristepaartjie se moord in Uganda aangekla
Die bevelvoerder word nie net met die moord op Dave en Celia Barlow verbind nie, maar ook met ’n slagting by ’n Ugandese skool in Junie.
Reddingspogings duur voort ná Indiese tonnel instort
Altesaam 40 werkers is tans ondergronds vasgekeer.
David Cameron terug in Britse kabinet
Cameron het sewe jaar gelede as premier bedank en selfs politieke kommentators met sy terugkeer verras.
Gevegte duur voort by hospitaal in Gasa waar duisende skuil
Kragonderbrekings by hospitale lei tot verdere sterftes.
Die week in foto’s
Van pandabere tot treine wat dryf. Kyk saam na die week se wêreldgebeure in foto’s.
Doodsvonnis vir 18 oor dwelmhandel in Viëtnam
Twee Suid-Koreane is onder 18 mense wat in Viëtnam ter dood veroordeel is op aanklag van dwelmhandel.
Sirkusleeu ontsnap in Italiaanse kusdorp
“Ek hoop dat hierdie voorval mense se gewete sal aanraak en dat ons uiteindelik ʼn einde kan bring aan die uitbuiting van diere in sirkusse.”
Vulkaan dreig om dorp te verwoes
Kenners meen die vulkaan kan binne ure of oor die volgende paar dae uitbars.
Monet-skildery haal R880 miljoen op veiling
ʼn Skildery van waterlelies deur die Franse impressionis Claude Monet is vir $74 miljoen (meer as R880 miljoen) op ʼn veiling verkoop.