“Ek wou twee ure voor die tyd ophou,” vertel Hermann van Heerden, 30-jarige parapleeg wat op 25 Oktober vir dertien en ʼn half ure op die agterwiele van sy rolstoel gebalanseer het in ʼn poging om sy tweede Guinness-wêreldrekord agter sy naam te skryf.
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Wen: Racheltjie de Beer-verhaal nou ook leesstof vir oud en jonk
Vyf lesers staan elk die kans om óf ʼn kopie van Die verhaal van Racheltjie de Beer óf Die storie van Racheltjie de Beer (kinderboekuitgawe) te wen.
Cobus Visser word onthou vir sy humor en menslikheid
Cobus Visser, bekend as teater-, televisie- en rolprentakteur én boonop tegniese meester, is vanoggend in die ouderdom van 70 jaar oorlede.
FAK vereer uitnemendheid tydens Prestige-aand
Die Federasie vir Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het tydens sy Prestige-aand, wat op Donderdag 24 Oktober gehou is, individue vereer wat lewenslange bydrae in hul onderskeie beroepsvelde gelewer het.
Prince Albert Leesfees bekyk die wêreld met nuwe oë
Die Prince Albert Leesfees vind vanaf 1 tot 3 November in die Jans Rautenbach Schouwburg plaas en bied hoofsaaklik boekbesprekings en -gesprekke aan feesgangers.
Digitale baadjie vir ‘Wêreldspektrum’ aangetrek
Wêreldspektrum pronk nou nie net meer op ouma se boekrak nie, maar ook in digitale formaat op die Afrikaanse Wiki-boekrak.
Kanaalreis inspirasie agter Annelie Botes se boek
Só skryf Annelie Botes in haar nuutste boek, Kammaland, oor die wintersdag in Junie 2017 toe sy haar man, Chris, oorreed het om saam met haar die kanale van Engeland met ʼn boot in te vaar.
Wenner van negende Atterbury Nasionale Klavierkompetisie aangewys
Die 15-jarige Qden Blaauw van Parow is die afgelope naweek as algehele wenner van die negende Atterbury Nasionale Klavierkompetisie aangewys.
Só kry hulle jong lesers aan’t lees
Vanaf November 2019 bied die ATKV en WOW, in samewerking met Lapa Uitgewers en privaat borge, aan boekwurms die geleentheid om kragte te meet met ʼn nuwe kompetisie in die vorm van ʼn leesaflos.
WAT se Borg ʼn Woord-veldtog spog met nuwe beskermvrou
Laurika Rauch word Woensdag 16 Oktober, Internasionale Woordeboekdag, die nuwe beskermvrou van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ʼn Woord-projek.
Randburg Mannekoor ‘verryk deur musiek’
Met hul leuse “Verryking deur musiek” is die Randburg Mannekoor nie net ʼn ligpunt vir die publiek nie, maar ook vir mekaar.
Brett Michael Innes oor kleintyddrome, loopbaan en verhouding met Afrikaans
Brett Michael Innes is ʼn wêreldreisiger met Skots-Libanese wortels en ʼn liefde vir Afrikaanse stories. Hou ʼn mens in gedagte dat sy moedertaal Engels is dan word sy storie skielik baie aanlokliker.
Taalgebruik: kondisie, toestand
Wat is die verskil in gebruik tussen “kondisie” en “toestand”? Taaltoffie stel ondersoek in.