As dikmelk kaas geword het, vir spek en boontjies en iemand in sy eie sop laat kook … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin kos voorkom.
Alles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Woord: verseng
Ken jy die woord “verseng”?
Luister: Anoeschka von Meck praat oor reise vir ‘Twa die tydloper’
“Hy bied eintlik onwetend ʼn veilige hawe vir hulle, en daarom voel Twalie dat sy in Frankel se skadu kan gaan sit en in hom kom wegkruip.”
Luister: Ilne Fourie hou spieël op oor boelies in skole
Dit is nie om dowe neute dat die aktrise Ilne Fourie die onderwysmilieu as agtergrond vir haar teaterproduksies gebruik nie.
Taalgebruik: eindig
Gebruikers van Afrikaans vertaal soms (verkeerdelik) die Engelse frase “to end up” met “opeindig”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Van battery verander
Ken jy die uitdrukking “van battery verander”? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Woord: snede
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “snede”.
Luister: Riaan Grobler gaande oor nuwe hoofstuk as skrywer
“Enigiemand kan ʼn skrywer word, want elkeen het ʼn storie om te vertel.”
Ouers, lesers gaande oor Bybelstorie met talle eindes
“Ek het wel in daardie oomblik onmiddellik gedink dit is die regte ding om hom te vergewe.”
Taalgebruik: grein
Wat maak ons met “go against the grain” in Afrikaans? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Skering en inslag wees
“Gasvryheid is die skering en inslag van ʼn plattelandse gemeenskap.” Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “skering en inslag”.
Wenners: kykNET Buite Ekspo bied hope opwinding vir buitelewe-entoesiaste
Dié buite-ekspo bied ʼn naweek propvol 4×4-avonture, uitstallings, veldren-ervarings en gesinsaktiwiteite.
Woord: lafenis
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “lafenis”.
Luister: Gaireyah Fredericks vertel stories in haar hartstaal
“Skryf het te doen met die understanding dat jy iets het om te sê.”
Klassiekemusiekfees bring harmonie na Wakkerstroom
Klassieke sangers neem vanjaar die voortou met konserte wat van 21 tot 24 Maart by die Wakkerstroom Musiekfees in Mpumalanga aangebied word.
Dierefabel uit 12de eeu pas vandag soos handskoen
“Ek het dit die eerste keer gelees en bloot gedink dit is een van die snaaksste boeke wat ek nog ooit in my lewe gelees het. Ek wou my doodlag.”
Taalgebruik: skrei, skry
Wat is die verskil tussen “skrei” en “skry”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Lesingreeks skep bewustheid oor Afrikaanse Taalkommissie
Dr. Willa Boezak het die reeks ingelei met ʼn lesing oor die kodifisering van die niestandaardvariëteite van Afrikaans.
‘Wag geduldig op jou lewensmaat’, is geliefde akteurspaar se liefdesraad
Bennie en Mila Fourie gesels met Maroela Media oor hulle ervaring van die huwelik, grootste aanpassings as pasgetroudes, raad aan enkellopendes en hoe dit is om in dieselfde bedryf te werk.
Ouma Katrina wil uitsterwende inheemse taal laat voortleef
“Ek weet nie wat van N|uu gaan word wanneer ek nie meer daar is nie.”