“Hy mopper elke winter oor die koue weer.” Ken jy die woord “mopper”?
Lees meerAlles deur die skrywer Christa Steyn-Bezuidenhout
Boekbedryf werp alles in stryd teen omstrede kopieregwet
Met die viering van Wêreldboeke-en-kopieregdag hang die omstrede kopieregwet steeds soos ʼn donker wolk oor ons plaaslike boekbedryf. Maroela Media het uitgevind alles is nog nie verlore teen dié wet nie.
Mobiele biblioteek wil boeke na gemeenskap neem
Dié inisiatief is veral in die konteks van Wêreldboeke- en Kopieregdag, wat op 23 April gevier is, goeie nuus vir lesers én die boekbedryf.
Luister: Plekname ʼn saak van erfenis, komvandaan
Waarom is die bewaring van plekname belangrik?
Boekdiewe pootjie Afrikaanse skrywers
“Jy doen nie vir skrywers of Afrikaans ʼn guns om e-boeke onregmatig te versprei nie.”
Wen: Dié stories ideaal vir jongspan se leestyd
Maroela Media en NB-Uitgewers vier Wêreldboeke- en Kopieregdag met hierdie heerlike boekprys vir jong boekwurms.
Uitdrukking: Daar loop iemand oor my graf
Waar sou die uitdrukking “daar loop iemand oor my graf” vandaan kom?
Woord: Metusalag
Wat beteken dit is iemand met Metusalag vergelyk word? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woordeboeke deurslaggewend in kinders se ontwikkeling
“Woordeboeke maak ander wêrelde vir jou oop, wêrelde wat jy gestruktureerd kan verken.”
Tweede Hertzogprys vir Nicola Hanekom
“Waaroor ons op die oomblik nie kan stry nie, is dat ons nie meer weet wat werklik is nie.”
Luister: Dié Afrikaanse plekname deur diere, plante bepaal
Baardskeerdersbos, Struisbaai en Harpuisberg is enkele plekke wat hulle name te danke aan die natuur het.
Goeie oes stories vir jong lesers, maar dié skrywers kraai koning
Volgens Jaco Jacobs was die topverhale sterk, vermaaklike, eietydse stories wat hul plek met trots op enige Afrikaanse kind se boekrak kan volstaan.
Uitdrukking: In menseheugenis
Taaltoffie ondersoek die betekenis en gebruik van “in menseheugenis”.
Vox Chamber Choir hou informele saamsing-kuier in Pretoria
Die musiek vir die verskillende groepe word deur die aand aangeleer, en die resultaat is ʼn veelstemmige koor wat in ʼn kroeg saamsing.
Woord: kruim
“My sussie het die korsies van die toebroodjie afgesny en smul aan die kruim.” Ken jy die woord “kruim”?
Wildbewaarder se honde grootste helde in teenstropery-aksies
“Ek het toe besluit om vir my ʼn hond te kry, omdat dit na my mening een van die lojaalste bondgenote is.”
Topstudente van Akademia by spogfunksie beloon
Dit volg nadat Akademia vroeër die dag ʼn rekordgetal van 464 kwalifikasies, waarvan 84 nagraadse kwalifikasies is, toegeken het.
Luister: Rykdom van Afrikaanse plekname in dié dorre streek
In die mond van sommige Suid-Afrikaners is die Karoo alles wes en suid van Bloemfontein.
Taalgebruik: eksklusief
Taaltoffie ondersoek die verskillende betekenisse en gebruik van die woord “eksklusief”.
Kry Afrikaans tjoeftjaf onder die knie
“Dit is eintlik binne die meeste mense se vermoëns om ʼn nuwe taal aan te leer.”