Die Kensington-paleis het Maandag prins Harry en Meghan Markle se gevolg by hul huweliksbevestiging dié naweek bekendgemaak.
Alles deur die skrywer Cyril Blackburn
Binnelanders: 3 000 episodes later steeds ʼn ‘hartsprojek’
“Daar was in die verlede talle oomblikke dat die storie of karakters my so ontroer het dat ek self ʼn traan of twee moes afvee!”
Video: Jay oor hoe sy kinders sy lewe verander het
Die sanger Jay du Plessis vertel openhartig hoe sy vier bulletjies sy lewe verander het én deel oulike en nuttige ouerskapwenke in ʼn video.
Voortrekkermeisies was ‘dapper’ tydens aanval
“Die Voortrekkermeisies en die vroue-offisiere verdien spesiale vermelding vir hul dapper optrede tydens die voorval.”
Nóg ʼn skerp styging in brandstofpryse
Motoriste kan na alle waarskynlikheid nóg ʼn skerp styging in brandstofpryse einde vandeesmaand verwag.
SA kry eerste kripto-kitsbank
Die eerste kripto-kitsbank in Suid-Afrika wat met geldeenhede soos Bitcoin, Dash en Ethereum werk, sal einde dié week in Gauteng in gebruik geneem word.
Só het ‘Binnelanders’-temalied sy ontstaan gehad
Altesaam dertien jaar gelede was Jak de Priester maar nog ʼn opkomende kunstenaar toe hy genader is om ʼn temalied vir ʼn nuwe dramareeks te skryf. Nou verklap dié sanger vandag die storie agter die storie en presies hoe dié liedjie gebore is.
Nóg omstredenheid rakende koninklike troue
“Dit is ʼn baie moeilike en persoonlike tyd vir Meghan in die dae voor haar troue.”
Volkswagen herroep duisende nuwe Polo’s
Die motorvervaardiger Volkswagen het Dinsdag bevestig dat hy duisende van sy nuwe Polo’s gaan herroep weens ʼn moontlike veiligheidskwessie.
Britse koninklikes se trougebruike waarvan jy nie geweet het nie
Die koninklike familie het onlangs, in afwagting op eerskomende naweek se troue net wes van Londen, sommige van dié tradisies met aanhangers gedeel.
Mercedes Benz sê jammer ná ‘omstrede’ Moedersdag-video
Die motorvervaardiger Mercedes Benz het verskoning gevra vir ʼn Moedersdag-advertensie wat vurige reaksie op sosiale media ontlok het.
Vrou sterf in Tafelberg-rotsstorting, 3 beseer
Die vrou is op slag dood en is deur plaaslike reddingsdienste op die toneel dood verklaar.
Bejaarde egpaar op Gauteng-plaas vermoor
ʼn Bejaarde egpaar van Gauteng is dood nadat hulle Sondagoggend op hul plaas deur ʼn groep verdagtes aangeval is.
Moskee, huise ontruim oor ‘bomtoestel’
Prem Balram, woordvoerder vir die KwaZulu-Natalse gemeenskapspolisiëringsforum, het op navraag bevestig dat dié verrigtinge afgespeel het in dieselfde moskee as waar drie mense vroeër vandeesweek aangeval is.
Springs-polisie glo slagoffers van haglike sanitêre omstandighede
Die vakbond het gesê die skrywe aan die departement volg nadat Solidariteit vandeesweek deur lede gekontak en meegedeel is dat die personeel al vir langer as ʼn week nie water by dié werkplek het nie.
Man, vrou in hospitaal ná mikrovliegtuig neerstort
“Die linkerkant se agterwiel het ʼn trein-kraglyn getref wat veroorsaak het dat die mikrovliegtuig begin tol en toe neergestort het.”
Man, swanger vrou en kinders sterf gru-dood
Drie kinders, tussen ses en nege jaar oud, is dood. Die vrou was glo ook swanger.
Bloem-DBV het jou hulp dringend nodig
Die bakkie het in die laaste dekade onder meer 15 053 dwaaldiere opgelaai om te verhoed dat hulle onder voertuie beland en altesaam 17 856 dierekinders na sy kliniek vervoer omdat hulle “mensouers” nie meer na die diere kon omsien nie.
Video: Elizma Theron se boodskap aan ma’s op Moedersdag
“Om mamma te wees, is nie altyd maklik nie, en die verantwoordelikheid oorweldig my soms, veral omdat mens nooit weet of jy dit reg doen nie.”
Tribunaal hoor baba is onthoof tydens geboorte
WAARSKUWING: Die inhoud van die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.