Die Intercape-busdiens sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens het slegs rekord van ʼn derde van die klagtes van geweld en intimidasie wat sedert Maart vanjaar by die polisie aanhangig gemaak is.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Portefeuljekomitee aanvaar Bela
“Prosedurele probleme in die aanloop tot vandag se stemming sal ondersoek en waarskynlik voor die hof gebring word.”
Video’s: Vlamme van ’40 m hoog’ woed voort
Die Mabalingwe-wildreservaat buite Warmbad is “amper heeltemal afgebrand” en brandbestryders spook nog om die vlamme in die veld buite Warmbad onder beheer te kry.
Kyk: Wêreldrekord spat ná drie dae van braai
Gielie Basson van Calitzdorp het teen Sondagaand 87 uur lank aaneen gebraai.
Tot 200 mm reën hiér verwag
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAW) het laat Saterdag verskeie oranje vlak 6-, 8- en 9-waarskuwings vir die Oos- en Wes-Kaap uitgereik.
13 huise brand by Mabalingwe
Die brandlyn buite Warmbad strek sowat 23 kilometer ver en meer as 200 brandbestryders het teen Sondagmiddag nog probeer om die vlamme te blus.
Vakansieoord ontruim oor brandgevaar
Die brand het Saterdagmiddag op die berg naby die Mabalingwe-wildreservaat ontstaan en teen Sondagoggend tot naby aan die oord se vakansie-eenhede versprei.
Voortrekkerleier Maritz se grafblad gou herstel
Organisasies moedig die gemeenskap aan om self hul erfenis te bewaar, eerder as om dit aan die regering oor te laat.
Boewe loop hulle vas teen boere, polisie
Lede van die Hoedspruit-plaaswag het gereageer op ʼn transitoroof en hul hulpbronne en mannekrag ingespan om die rowers agterna te sit.
Halfmiljard bestee, maar g’n skool om te wys
Gauteng het dringend meer skole nodig, maar al wat die departement van onderwys ná vyf jaar en R500 miljoen kan wys, is tien halfklaar geboude skole.
Krisis dreig met oorvol hoërskole
Sommige distrikte het soveel as 45% meer aansoeke vir gr. 8 gekry het as wat daar plek in skole is. Druk op presterende skole om meer leerders in te neem skep boonop ʼn veiligheidsrisiko weens gebrekkige infrastruktuur.
SAID se gebou brand
Werknemers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens moes Woensdag die gebou in Johannesburg ontruim nadat dit vlam gevat het.
AfriForum hof toe ná regter nie onttrek
“Regters met duidelike en selfs uitgesproke vooroordele, soos in Keightley se geval, skep ’n wesenlike risiko om vertroue in hierdie deurslaggewende regsinstellings te erodeer.”
Saru verduidelik oor nuwe Boktrui
Volgens die Suid-Afrikaanse Rugbyunie is die ontwerp gedeeltelik beïnvloed deur Ndebele-tipe ontwerpe en die kleur is aanduidend van die Suid-Afrikaanse landskap en flora.
Bokke fokus nou op die aanval
Jacques Nienaber sê as ʼn span was daar ʼn hele paar doelwitte wat die Bokke graag met die wedstryd teen Roemenië wou behaal.
KwaSizabantu ‘geen kultus’
“Die kommissie het bevind die sending kon wel sommige van die klaers en of voormalige lede seergemaak het met van die praktyke destyds.”
Kyk: Checkers spot ook met Bok-trui
In ʼn skreeusnaakse video wat Donderdag gedeel is, dryf Checkers die spot met kritiek dat die nuwe Springboktrui soos sy 60-60-afleweringsdiens lyk.
Selfs effektebeurs deur Wêreldbeker geraak
“Die ekonomiese impak van die Wêreldbekerrugbytoernooi is divers. Dis ʼn lang toernooi en ontleders het reeds gewaarsku oor die gevolg wat dit op werkers se produktiwiteit kan hê.”
Stryd teen ‘Bela’-wet lank nie verby
Hoewel die Bela-wetsontwerp nou ʼn stap nader is om wet te word, het verskeie organisasies hulle opnuut tot ʼn regstryd verbind.
Klousule oor taal, toelating steeds in Bela-wet vervat
Hoewel enkele wysigings aan die Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) gemaak is, wil die departement van basiese onderwys steeds aan skole voorsê oor hul taal en toelatingsbeleid.