Die parlementêre komitee vir etiek het onder meer bevind dat oudminister Mosebenzi Zwane spesiale adviseurs met bande met die Gupta-broers aangestel het.
Alles deur die skrywer Elaine Krige
Ramaphosa tevrede met Cele se werk
“Ek is oortuig daarvan dat die minister van polisie, sowel as die nasionale polisiekommissaris bevoeg is om die land se samewerkende benadering tot die bou van ʼn veilige Suid-Afrika te lei.”
Cope ‘weet nie’ Makwarela is onbevoeg
Toe Makwarela hom destyds as raadslid verkiesbaar gestel het, het hy wel aangedui dat hy gesekwestreer is. Hy is nietemin deur die provinsiale raad goedgekeur.
Kyk: Dié huis is te koop vir ‘net’ R230 miljoen
ʼn Seweslaapkamerhuis in Clifton, Kaapstad, is waarskynlik tans die duurste eiendom beskikbaar op die Suid-Afrikaanse eiendomsmark.
Moontlike manipulasie van Bela-konsultasies ‘kommerwekkend’
“Dit lyk of amptenare in minstens een onderwysdistrik in die Oos-Vrystaat reeds die proses begin manipuleer deur opdragte aan skole te gee wat teen demokratiese prosesse indruis.”
Ramaphosa kondig ramptoestand aan
Ramaphosa het Donderdag onderneem dat die regering sal verseker genoeg geld is beskikbaar om diesel vir Eskom vir die res van die boekjaar aan te koop.
Wat roem darem vir jou beursie doen
Al ooit gewonder wat prins William, Chris Martin en Emma Watson se bankbalans sou wees indien hulle net gewone plebs was?
Cholera in SA opgemerk
Twee susters het siek geword nadat hulle van ʼn begrafnis in Malawi na Johannesburg teruggekeer het.
Mabuza wil nóú waai
Pres. Cyril Ramaphosa hoop egter om Mabuza te oortuig om aan te bly as adjunkpresident totdat Mashatile amptelik in sy amp aangewys word.
Rugbyspeler met moord op student verbind
Ntokozo Xaba was ʼn derdejaarstudent aan die TUT en is Woensdagaand vermoedelik deur haar voormalige kêrel met ʼn mes in haar studentewoning in Pretoria doodgesteek.
‘Afrikaners pleeg meeste haatspraak’ – minister
“Die ANC maak hiermee sy oortuigings duidelik, naamlik dat dit net mense van ʼn bepaalde kleur is wat hulself kan skuldig maak aan haatmisdade.”
Maroela Media weer op die lug
“Ons bedank ons lesers vir hul ondersteuning en lojaliteit gedurende die afgelope paar dae – dit was ʼn riem onder die hart om te ervaar hoe die Maroela-gemeenskap ons belange op die hart dra.”
Chaos by skool nadat leerder selfdood pleeg
Leerders het klippe gegooi en ʼn polisiekar omgekeer nadat ʼn medeleerder weens boeliery sy eie lewe geneem het.
SA onttrek uitnodiging aan Israelse rugbyspan
Saru sê die besluit is geneem “nadat ons na belangrike belangegroepe geluister het”.
‘Gordonia-slagter’ terug tronk toe
Devon Ovies is weer in 2021 in hegtenis geneem, nadat hy sy suster 15 keer met ʼn mes gesteek het.
Drie van Toerismeraad bedank
Selfs pres. Cyril Ramaphosa is gekant teen die beplande borgskap van R1 miljard aan die Britse sokkerklub Tottenham Hotspur.
Drie met onwettige diamante betrap
Die beamptes het die motor deursoek en twee diamante en vervalste banknote in die motor versteek gekry.
Gure weer kan kragvoorsiening kelder
Die weerdiens waarsku oor erge donderstorms wat tot 23:00 Vrydagaand in Limpopo, KwaZulu-Natal, Gauteng en Mpumalanga verwag kan word.
President steun nie Tottenham-borgskap
“Ons dink nie dit is geregverdig om soveel geld op hierdie manier te bestee nie.”
Hier is alles wat jy moet weet oor sonkrag
Dié gids bied onder meer ʼn lys van geakkrediteerde en gekwalifiseerde verskaffers vir die installering van sonkrag, asook antwoorde op gereelde vrae vanaf huiseienaars.