Die man was in beheer van donasies wat aan die sentrum gemaak is en geoormerk was vir die bevegting van siekteverspreiding.
Alles deur die skrywer Landi Slatter
Staatskaping: Verhore hervat dán
Maroela Media het die verhore is onbepaald uitgestel as gevolg van “ongelukkige omstandighede”.
Vragmotor met onwettige immigrante voorgekeer
Verkeerspolisie het die vragmotor voorgekeer en die 87 Malawiese burgers binne-in aangetref.
Video: Twee aangekla oor ‘aanrandingsvideo’
Twee mans is op video vasgevang waar hulle ʼn beseerde man hardhandig hanteer en rondsleep – alles ten aanskoue van die publiek wat die voorval op video opgeneem het.
Kleinhoewe-aanval: Ma (72), dogter (52) het aanvaller glo geken
“My tannie is kritiek, maar ouma is ʼn bietjie meer stabiel. Sy kon met ons praat en vir ons sê dit was hý.”
Man sterf toe sandgrond meegee
ʼn Man is dood toe die sandbank waaraan hy gewerk het op hom ineengestort het.
Staatskaping-verhore onbepaald uitgestel
Maroela Media het Dinsdagoggend berig dat Barbara Hogan, voormalige minister van openbare ondernemings, Woensdag voor die kommissie sou getuig.
Skote klap naby Montecasino
“Die verdagtes het gestop en die nommerplate van die voertuig probeer verwyder waarna ʼn skietgeveg tussen hulle en die polisie uitgebreek het.”
Ondersteuner in stadionkleedkamer glo met mes aangeval
Die vrou is op die toneel behandel en na ʼn nabygeleë hospitaal gehaas vir mediese behandeling.
ANC-raadslid vas vir moord op partylid
Die partylid in is Mei vanjaar koelbloedig buite sy huis vermoor.
Twee vroue op plaas oorval, wreed aangerand
Marius Müller, nasionale operasionele koördineerder van AfriForum, het aan Maroela Media gesê die vroue is glo met ʼn tuingraaf aangeval.
Jong man met reusevonds dagga betrap
Die polisie het ʼn wenk oor dwelms by ʼn huis in Newton, Postmasburg, opgevolg toe hulle dié vonds gedoen het.
Sersant in hof ná bedrog van duisende
Hy het onder meer eise ingedien vir ʼn gastehuis wat lankal nie meer bestaan nie en “amptelike” reise per taxi.
Esbé Koster moord: Tweede beskuldigde hoor sy lot
Nadat die uitspraak gelewer is, het die beskuldigde se familie mekaar omhels terwyl trane oor hul wange gerol het.
Plakkers op Soshanguve-grond eersdaags verwyder
“Ons sal onverpoosd by soortgelyke aksies en aansoeke betrokke wees om seker te maak dat die verantwoordelike persone en liggame, waaronder die SAPD, tot verantwoording geroep word indien hulle nie hul verantwoordelikhede nakom nie.”
Bestuurder wat saam met meisie hotel bedrieg, hoor sy lot
“Hy het saam met sy vriendin, wat gewerk het vir ʼn maatskappy wat instandhoudingswerk vir die hotel gedoen het, gekonkel.”
Grey-beheerliggaam kry pak slae oor Scheepers-besluit
Die beheerliggaam van Grey Kollege Sekondêre Skool in Bloemfontein het Donderdag ʼn bloedneus in die hof gekry in die voortslepende drama tussen hom en Deon Scheepers, die skoolhoof.
Downsindroom-man veilig opgespoor
“Hy was koud en nat en [die beampte] het hom onmiddellik na die hospitaal geneem waar die personeel aan diens na hom omgesien het,” het die polisie gesê.
Jhb-gebou vat weer vlam
ʼn Brandbestrydingspan is tans ook op die negende verdieping van die gebou ontplooi om te verhoed dat die brand verder ondertoe versprei.
Man jaag met Downsindroom-kind (34) weg toe pa in winkel is
Ryan Meyer (34) het vir sy pa in die motor gewag terwyl hy in die winkel besig was.