Drie gelukkige Kaapse lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die première van die grensoorlogdrama “The Recce” op Woensdag 5 September by die V&A Waterfront.
Alles deur die skrywer Leonie Bezuidenhout
Terugslag vir jong anemielyer en gesin
“Die skenkers weet nie dat die ontvanger ʼn negejarige seuntjie is nie, hulle weet net dat dit ʼn Suid-Afrikaanse persoon is.”
Nog ʼn meevaller vir pasgetroude motorwagte
“Hulle sê albei vir my daar is ʼn groot verandering in hulle menswees – en ek kan dit sien ook.”
Boek: Gert en Joey
Pedofilie. Ontvoering. Moord? In Suid-Afrikaners se koppe het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.
Bekende Afrikaanse skrywer oorlede
“Sy is vanoggend vroeg hospitaal toe en is vanmiddag weg.”
Plaasmoord-fliek ontvang internasionale prys
Dié sterbelaaide fliek is in 2015 uitgereik en spog met bekende akteurs soos Steve Hofmeyr, Jana Strydom en Erika Wessels in die rolverdeling.
Tehuis vir skisofrenielyers moet deure dalk sluit
“Die trane vloei elke keer as ek dink aan my kind en die ander inwoners wat so swaar kry as gevolg van die siekte.”
Boek: Beatrix sê: Raak Tunisiese hekel baas
Tunisiese hekelwerk is ʼn baie ou hekeltegniek wat tans ʼn oplewing beleef.
Kaapse hoërskool spog met hipermoderne wetenskapklaskamers
“Die nuwe klasse plaas ʼn besondere klem op self- en ervaringsleer wat verryk word deur media en elektroniese ondersteuning.”
Hier is ‘Forbes’ se hoogsbetaalde aktrises van 2018
Die wêreld se tien hoogsbetaalde aktrises het altesaam ʼn inkomste van $186 miljoen (sowat R2,7 miljard), tussen 1 Junie 2017 en 1 Junie 2018, verdien.
Oppikoppi: Feesgangers loop deur onder selfoonsindikaat
Altesaam 81 selfone is tydens die fees gesteel, waarvan 23 aan hul eienaars terugbesorg is.
Boek: Stalmaats – Omnibus 1
Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus.
Talle nuwe gesigte vir ‘Suidooster’
Aanhangers van die kykNET-sepie Suidooster kan in die volgende paar weke uitsien na ʼn paar nuwe gesigte in Ruiterbosch.
Ooievaar besig by skool
“Gelukkig is ons al vyf mans, anders was daar nou ʼn skool wat in ʼn penarie sou wees met vyf vroue wat almal met kraamverlof moes gaan.”
Boek: Die swakste restaurant in die heelal en ander stories
Jy kan kies om te giggel, gil, brul, proes, snork of skater van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs.
TV-boer weer in hof oor ‘bedrog’
“Die beskuldigde is met ʼn waarskuwing vrygelaat en is ook gewaarsku om nie met staatsgetuies kontak te maak nie.”
‘Stroomop’ ʼn treffer by die loket
“Die fliek is só suksesvol dat nog fliekteaters die komende naweek bygevoeg word waar die rolprent vertoon sal word.”
Wen: ‘Kraakvars Classics’ weer in Pretoria aangebied
‘Kraakvars Classics’, met sangers soos André Schwartz en Henry van Dyk, is ʼn opwindende ligte klassieke musiekproduksie vir die kieskeurige musiekliefhebber. Twee gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na dié konsert.
Boek: Helde van Suid-Afrika 2
Ontmoet ʼn paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde!
Survivor SA: ‘Die Here het ʼn leierskapmantel om my gesit’
Indien jy nog nie na gisteraand se episode gekyk het nie, moet jy eerder nie hierdie berig lees nie, anders gaan jy sien wie uitgestem is.