Die bewyse teen die groep is onvoldoende, maar die ondersoek duur voort.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
DA se Cachalia bedank
ʼn Dispuut oor Ghaleb Cachalia se uitlatings oor die konflik in Gaza is glo een van vele redes waarom hy besluit het om die party vaarwel te roep.
Netbal SA wil sport meer ‘kommersialiseer’
ʼn Splinternuwe beleggingsgroep beoog om netbal na ʼn vlak te neem wat ook ʼn trekpleister vir voornemende beleggers is.
Reën vertraag opruimingswerk ná treine ontspoor
Die steenkoollyn na Richardsbaai behoort oor die volgende paar dae weer in bedryf te wees.
Ses dood in skietery met polisie
Nóg drie verdagtes is in hegtenis geneem.
Nóg meer slaag 2023 se IEB-eksamen
Talle vakke is ook aangepas om leerders met gestremdhede en ander uitdagings tegemoet te kom.
Nóg eis Paarlse bevelvoerder se kop ná ‘rassistiese’ uitlatings
ʼn Storm het om brig. Nokuthala Pete se kop losgebars nadat sy onder meer op Facebook gesê het die Paarlse polisie is te wit.
Geen verrassings verwag met matriekuitslae
Dit kom wel voor of meer leerders vanjaar matriek gehaal het as in vorige jare.
Ondersoek na steenkooltreine bots, ontspoor
Een van die treine het stilgestaan toe die botsing plaasgevind het.
Stapper verdrink by waterval
Reddingswerkers is die afgelope naweek na verskeie staproetes in die Wes-Kaap ontbied waar mense noodgevalle beleef het.
SA topdiplomaat, amptenary bestee byna R1 miljoen per maand aan ‘luukse reise’
Dit lyk nie of ‘stralerjakkers’ in die kabinet juis deur kostebesnoeiingsmaatreëls geraak word nie, sê die DA.
Ondersoek in Krugerwildtuin ná wildkykvoertuig vlakvark doodry
Besoekers aan die wildtuin het die voorval op Facebook aangemeld nadat hulle glo geen behoorlike reaksie op die klagte ontvang het nie.
Oorloë kan skadu werp op WEF-beraad in Davos
“Die byeenkoms vind onder die mees gekompliseerde geo-politiese en geo-ekonomiese toestande in dekades plaas,” het die WEF-president, Borge Brende, Vrydag gesê.
Liggaam van Vrystaatse kleuter in veld gevind
Die vierjarige kind was glo te moeg om te stap en is onder ʼn boom gelos.
Suikerrietkwekers soek antwoorde oor agterstallige heffing
Dit lyk of Tongaat Hulett se sakereddingsproses sy einde nader. Dit is egter nog onduidelik of uitstaande bedryfsheffings ingevolge ʼn nuwe ooreenkoms betaal gaan word.
Groot agterstande met toksikologietoetse
Toetse wat wel afgehandel is, word teen ʼn slakkepas ontleed.
eMalahleni-sakeman ontvoer
Die sakeman het glo ʼn oproep ontvang dat daar ʼn elektriese fout by sy onderneming is.
‘Heroorweeg’ minimum loon vir landbou
Die organisasies meen werkgewers – veral in die landbousektor – kry die wind van voor weens beleid, ook dié oor minimum loon, wat die regering afdwing.
SA klag teen Israel ‘barbaars, verregaande’
Ronald Lamola, die minister van justisie en korrektiewe dienste, sal Suid-Afrika se afvaardiging na die Internasionale Geregshof in Den Haag lei waar die land se klag teen Israel vandeesweek aangehoor word – ʼn klag wat Israel ten sterkste verwerp.
Só lyk raad van nuwe transmissiemaatskappy
Die nuwe direksielede bring ʼn groot verskeidenheid kundigheid na die tafel.