ʼn Polisieondersoek is tans aan die gang.
Alles deur die skrywer Mariska Nanni
Dís wat sakesektor in begroting wil sien
Business Leadership South Africa wil veral sien hoe die regering sy vennootskappe met die private sektor sal bevorder om dit vir dié sektor makliker te maak om aktief tot die openbare sektor by te dra.
LUR na skool waar seun hoof glo geskiet het
Beraders sal vandag ook by die skool wees om die nodige ondersteuning aan leerders en personeel te bied.
‘Groot geld’ vir SA in private wildjag – navorsing
“Die private wildbedryf is nie net ʼn noodsaaklike deel van die land se toerisme-aanbieding nie, maar ook ʼn integrale deel van ons ekonomie.”
Veelpartykoalisie wil regverdige, akkurate verkiesing verseker
“Die 2024-verkiesing sal die belangrikste wees wat sedert 1994 in Suid-Afrika plaasvind.”
Munisipale besteding ‘buite beheer’
ʼn Onlangse voorlegging deur die ouditeur-generaal in die parlement skets ʼn somber prentjie van die enorme wanbesteding wat by munisipaliteite in die land voorkom – hoofsaaklik weens korrupsie.
Kragkrisis in Karoo: ‘Boere se arms by skouers afgekap’
Eskom sê dit kan nog ʼn week neem voordat kragtoevoer na verskeie dorpe en gebiede in die Sentraal-Karoo herstel word. Vir talle boere sal dit egter te laat wees.
‘Niemand sou Gauteng-vliegongeluk kon oorleef’, bevind verslag
Die vlieëniersitplekke van albei vliegtuie het langs die wrakstukke gelê.
Polisie gryp miljoene se nagemaakte items
Gedurende die operasie het die span ook ʼn vervaardigingsfabriek en stoorfasiliteit afgebreek waar nagemaakte goedere na winkels in en om Johannesburg versprei is.
‘Somber’ atmosfeer by Hoërskool Riebeeckstad ná bustragedie
Die polisie het intussen bevestig dat die bus deur een van die skool se onderwysers bestuur is.
Skoolbustragedie: ‘Ons bid vir krag, kalmte, liefde’
Die ongeluk het die lewe van ses leerders van Hoërskool Riebeeckstad in die Vrystaat geëis en die gemeenskap in rou gedompel.
Groeiende kommer oor stygende tienerswangerskappe
Wêreldwyd daal swangerskappe onder tieners, maar in Suid-Afrika styg die voorkoms daarvan teen ʼn kommerwekkende tempo.
Amerikaners gaan 1,4 miljard vlerkies oor Super Bowl-naweek verorber
Altesaam 1,45 miljard hoendervlerkies is genoeg sodat elke man, vrou en kind in die VSA elk vier vlerkies kan eet.
Staatsrede: Sleutelhervorming kan kragkrisis help omkeer
Die Energieraad van Suid-Afrika sê dis uiters belangrik dat die regering sy toewyding tot ʼn volhoubare energietoekoms bevestig, asook die belangrike rol van die private sektor erken.
Begroting te min om junior dokters aan te stel – Phaahla
Tans sit 645 gekwalifiseerde dokters nog sonder werk nadat hulle in Desember hul gemeenskapsdiensjaar voltooi het.
MultiChoice sê ‘nee dankie’ vir R105-aanbod
MultiChoice sê sy besluit om die aanbod van die hand te wys, berus onder meer op ʼn onlangse waardasie-oefening wat die maatskappy “aansienlik hoër” as R105 per aandeel gewaardeer het.
President moet grondwetlikheid van NGV toets
“Suid-Afrika smag na ʼn alternatief tussen die winsgedrewe privaat sektor en die swak openbare sektor. Die NGV is juis nie dít nie. Dit gaan alles laat inplof. As ons teen die NGV veg, ontken ons nie die uitdagings van die privaat sektor nie.”
Vermiste sersant se liggaam gevind
Volgens die polisie in Limpopo was die 45-jarige vrou se liggaam reeds in ʼn gevorderde stadium van ontbinding.
Motoris in sop oor ‘inmenging’ by blouligkonvooi
Die 57-jarige man verskyn Maandag in die landdroshof op Krugersdorp.
Bainskloofpas oop; brandbestryding duur voort
Die pas is Sondag tydelik gesluit.