Staatsinstellings kan voortgaan met verkryging en tenders sal nie tot stilstand gedwing word nie.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Sprinkaanplaag kan tot werksverliese, finansiële probleme lei
“Die departement het versuim om te reageer op die waarskuwings en planne in werking te stel om die impak van die sprinkaanplaag te verlig.”
Oud-UFC-kampioen neem glo reg in eie hande
Cain Velasquez het skote gevuur op ʼn man wat daarvan verdink word dat hy met ʼn minderjarige familielid gelol het.
Krieketlegende Shane Warne oorlede
Die legendariese Australiese bybreek-bouler, Shane Warne, is in die ouderdom van 52 oorlede.
Skryf nou in vir Internasionale Afrikaans-Ekspo
“Span jou kreatiwiteit in om vrye teuels aan dié tema te gee. Dit sluit alles verwant aan skepe, die vaartuig, tot die seile, kraaines en anker, in.”
Handwerk: Doopkleur jou eie rok
Span die Japannese shibori-kleurtegniek in om jou eie lap te kleur en dié spesiale rok vir die somer te maak.
Kaapse onderwysers bevorder Afrikaans
“So ’n Afrikaansweek spreek boekdele van onderwysers wat erns maak met taalonderrig en in hierdie geval, ons geliefde moedertaal, Afrikaans. Die FAK wil graag aan die drie onderwysers dankie sê.”
Agterblad: Wie se renmotor lyk die beste?
In vandeesweek se episode verruil die span hul skrumpette vir ’n glasie vonkelwyn en ’n paar haute couture-skoene: Daar word immers na kuns gekyk.
Video: Goue gonser vir hommeltuig-vertoning
“Hommeltuie was nog altyd vir my net ʼn irritasie. Tot vandag toe.”
Boek: ‘Die net is gebreek’ – Chris van der Merwe
In ‘Die net is gebreek’, geskryf deur Chris van der Merwe, word ons herinner dat ʼn groot krisis tot innerlike groei en verryking lei.
Resep-video: Kaasworspasta in een pot
Dié pasta is so vinnig en maklik om te maak – gooi alles net in een pot en binne ʼn paar minute het die hele gesin ʼn ongelooflike lekker maaltyd.
Gedig: Die berggans het ’n veer laat val
Boerneef se eenvoudige liefdesgedig, “Die berggans het ‘n veer laat val”.
SA moet ophou ‘bo sy vermoë leef’
Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se enorme skuldlas plaas die volhoubaarheid van openbare finansies in gedrang.
Boek: ‘As die katjiepiering blom’ – Audrey Jantjies
ʼn Storie van liefde, hoop en ʼn beskermengel of twee.
Taalgebruik: blykbaar, klaarblyklik
Taalgebruikers struikel soms oor die verskil tussen “klaarblyklik”, “blykbaar”, “oënskynlik” en “skynbaar”. Taaltoffie stel ondersoek in
Resep: Leoni de Coning se melktertkombinasie
Maroela-leser Leoni de Coning het die verhaal oor haar gekombineerde melktertresep gedeel, waarna lesers wou weet hoe om dié geheime resep te maak.
Amelia Earhart se helm haal meer as R12 miljoen
Die naam “A. Earhart” wat met ʼn swart pen geskryf is, is vandag nog sigbaar in die helm.
Kaapstad ondervind drastiese toename in diarree
“Ons is nog nie eens halfpad deur die seisoen nie en dié syfers is reeds kommerwekkend.”
Hofoorwinning oor BLF ‘skep presedent’
“Die uitspraak baan die weg vir verdere litigasie om ander openbare figure vas te vat oor onvanpaste en onverantwoordelike uitlatings.”
Akademia vier dekade van pionierswerk
“Akademia is nou gevestig en die tyd van verdieping, verbreding en uitbou het aangebreek.”