Die Nasionale Vergadering het Donderdag ingestem om ʼn veelparty ad hoc-komitee aan te stel om te begin met wetgewing om artikel 25 van die Grondwet te wysig.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Taalgebruik: lei, ly
Die woorde “lei” en “ly” klink dalk dieselfde, maar hul betekenisse verskil. Maak seker dat jy nie die verkeerde spelling gebruik nie!
Wen: Boeke vir tieners
Drie gelukkige lesers staan elk die kans om Blits 1: Perlemoendiewe en Blits 2: Operasie Hoërskool te wen!
Die Koöperasie: Maklikste manier om Afrikaanse geskenke te koop
Om geskenke te koop is iets wat soms meer moeite is as wat dit behoort te wees. Jy wonder wat jy gaan koop en of die persoon daarvan gaan hou. Maroela Media het die ideale oplossing!
10 lede van 2 gesinne sterf in huisbrande
Altesaam tien mense het Donderdag in die vroeë oggendure in huisbrande in twee provinsies gesterf.
Klerewinkel stuur dieetstafies saam met bestellings
Forever 21 is skerp veroordeel vir die dieetstafies wat saam met aanlyn bestellings verskeep is, insluitend plusgrootte bestellings.
SA frisbee-span presteer in Duitsland
Sport is soveel meer as net ’n vermaaklike tydverdryf op die strand.
Gedig: Winter
“Winter” uit NP van Wyk Louw se “Vier gebede by jaargetye in die Boland”
Rekordbedrag vir ou paar tekkies betaal
ʼn Versamelaar het Dinsdag meer as R6 miljoen vir ʼn paar tekkies uit 1972 opgedok.
Twee ‘koelbloedig’ doodgeskiet
ʼn Hoëvlakondersoekspan is aangestel om die persoon aan te keer wat twee mans Dinsdagmiddag omstreeks 13:45 in Mokopane (Potgietersrus) in Limpopo doodgeskiet het.
Aanneemtroeteldier-kompetisie: Stem nou vir die top-10
Stem nou vir jou gunsteling van die top-10 finaliste in elke kategorie in Maroela Media se aanneemtroeteldierkompetisie!
Vierpotiges bring vreugde vir tehuis se inwoners
“Tydens die sessies gesels sy met die inwoners en help hulle om oor die honde se pelse te vryf. En vir ʼn wyle is dit dan asof hulle weer op ʼn gelukkige tyd en plek saam met ʼn vierpotige vriend is.”
ʼn Pizza-rok vir jou troudag
As jy gaande is oor pizza en nie in ʼn tradisionele troue belangstel nie, sal dié kompetisie beslis jou aandag trek.
Egpaar in hul Vrystaat-huis geskiet
Die polisie in Theunissen in die Vrystaat ondersoek ʼn saak van moord en poging tot moord ná ʼn egpaar Saterdagaand omstreeks 23:00 in hul huis geskiet is.
Denel-salarisse weer in gedrang
Werknemers van Denel is gewaarsku dat hulle moontlik nie betyds hul salarisse vir Julie gaan ontvang nie.
Hof beslis teen Steve Hofmeyr oor ou vlag
Die landdroshof in Stellenbosch het Maandag ten gunste van ʼn Stellenbosse aktivis beslis wat ʼn beskermingsbevel teen Steve Hofmeyr wou bekom.
Varsgebekkig: afslaap
“Ek sal jou vergewe, maar jou nie afslaap nie.” Dié uitdrukking is oorspronklik in Riebeek-Wes opgeteken.
Uiteindelik! ʼn Penvriend vir Paul
Paul Gilmore het 50 jaar lank gewag om ʼn penmaat te kry.
DJ Fresh nuwe aanbieder van middagprogram
DJ Fresh is vroeër die maand met onmiddellike inwerkingtreding deur die SAUK afgedank.
OB reageer op Ramaphosa se toespraak
Mkhwebane is vol vertroue dat haar bevindinge die rasionaliteitstoets sal slaag en wel met die wet strook.