Vyf polisiebeamptes is in Jouberton, Klerksdorp en Vryburg in Noordwes in hegtenis geneem op afsonderlike aanklagte van korrupsie.
Alles deur die skrywer Maroela-redaksie
Duduzane Zuma hoor sy lot
Die saak spruit voort uit ’n voorval op 1 Februarie 2014 toe Zuma Jr. laataand met sy Porsche 911 op die M1-suid naby die Grayston-afrit in Johannesburg teen ’n minibustaxi gebots het.
Video: Voëltjie keer trekker om oor haar nes te ry
“Wat ʼn dapper ma!” het een persoon in die kommentaar geskryf.
50 beseer in gasontploffing
By hulle aankoms op die toneel was die gebou reeds ontruim en het beseerdes buite gelê.
Duduzane Zuma: Uitspraak word gelewer
Nadat AfriForum se private vervolgingseenheid aansoek gedoen het om Zuma Jr. privaat te vervolg, het die NVG egter sy aanvanklike besluit omgekeer en vervolging ingestel.
ArcelorMittal-afleggings ‘dalk eerste van vele’
“Indien daar nie dringend deur alle rolspelers ingegryp word nie, sal al hoe meer maatskappye afleggings in die gesig staar.”
OB teleurgesteld oor Gordhan se ‘persoonlike beledigings’
“Ons is van mening dat die emosionele taalgebruik, persoonlike beledigings en blatante leuens of sinspeling, daarop gemik is om die aandag van die ware kwessies en bevindings af te lei.”
Gesteelde beursie 75 jaar later teruggekry
ʼn Loodgieter het 15 beursies in ʼn skool se badkamermuur gevind. Dit is in die 1940’s van skoliere gesteel.
Hiér is die wêreld se hoogsbetaalde sterre
Forbes het pas sy jongste lys bekendgemaak van die hoogsbetaalde bekendes die afgelope jaar en die geld wat dié sterre jaarliks in hul sak steek, is niks minder as verstommend nie.
Vrou ure lank aangehou, verkrag
Sy het haarself in die huis toegesluit, maar hulle het die deur oopgeskop, haar vasgebind en haar gesig met ʼn kussingsloop toegemaak.
6 sterf in trompop botsing
’n Volkswagen Polo en ʼn passasiersbus het sowat 2 km buite Moorreesburg gebots.
Brakpan-ma, drie kinders dood aangetref
Die polisie is omstreeks 17:00 na die huis ontbied en die brandweer was reeds op die toneel.
Rugbylegende James Small sterf
Hy het luidens berigte ʼn hartaanval gehad.
Strand gesluit ná haai branderryer byt
Die NSRI en die Ndlambe-munisipaliteit het swemmers en roeiers gemaan om in die lig van die voorval ekstra versigtig by die strand te wees.
Gedig: Die skildery
“Die lig brand helder in my ateljee en helderder is ek vanaand geklee…” Ingrid Jonker se gedig, “Die skildery”
Oseaan of motordeur? Internet krap kop
ʼn Foto van ʼn motordeur, wat soos ʼn foto van die see lyk, laat sosialemediagebruikers kopkrap.
SKA-projek ‘rampspoedig’ vir dele van Noord-Kaap
Die VF Plus sê hy wag steeds op reaksie van die minister oor die omgewingsimpakstudie wat oor die projek gedoen is.
‘Behuisingstekort stuur op ʼn ramp af’
Die VF Plus het Dinsdag gesê die behuisingstekort is ʼn ramp wat op Suid-Afrika afstuur.
Man vas oor sy dogtertjie se moord
ʼn 26-jarige man van Bloemfontein in die Vrystaat is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy sesjarige dogter en poging tot moord op sy tweejarige seuntjie.
Namakwaland – Reën beloof duisende blomme
Die tafel is beslis gedek vir ‘n pragtige blommeseisoen!