Dit sou verkeerd wees om Saterdag se aanval op Israel as ʼn geïsoleerde voorval, of net nog ʼn episode in die dekades lange stryd tussen Israel en die Palestyne te beskou.
Onthou vir oom Paul – hy was ʼn rots
Die rede hoekom Kruger so goed onthou is en onthou word is gewoon omdat hy “bemin is en geëer is as die verpersoonliking van alles waarvoor hulle en hulle vadere gely en gestry het.
Blokketting of net ʼn worsmasjien?
“Wette is soos worsies. Dit is beter om nie te sien hoe hulle gemaak word nie,” het die Duitse staatsman Bismarck eens gesê. Die teenoorgestelde is waar vir Bitcoin.
Moenie positiewe invloed uit VSA onderskat nie
Terwyl Amerika enorme uitdagings in die gesig staar, is dit steeds, en gaan dit vir lank nog, ʼn reuse-globale rolspeler wees en is daar miljoene Amerikaners wat baie simpatiek teenoor die Afrikaner staan.
Skole: dit is in ons rebellebloed!
Ons rebelle gaan beskerm en bou. Ons gaan ons huidige skole in raadsale en howe, en as dit moet, in die strate met skilde beskerm.
Europese minderheidsregte weer onder die soeklig
ʼn Paar gebeure in Europa en omgewing, laat weer die kwessie van minderheidsregte, insluitend territoriale aspirasies, onder die soeklig kom.
Hoekom sal enige iemand nog ANC stem?
Die mees algemene verduideliking is die “aura” van bevryding en die ANC as die verpersoonliking van die bevrydingstryd.
ʼn Desperate ANC is gevaarlik
ʼn Desperate ANC sal enige strooihalm gryp en dit maak die lot van minderhede gevaarlik.
Roepingsgedrewe onderwysers bou en vernuwe
Wêreldonderwysersdag word op 5 Oktober gevier. Op dié dag word daar erkenning gegee aan die vasberadenheid en ywer waarmee onderwysers hul werk aanpak.
Die jeug is aan die beweeg
Ons tyd is nie 10 jaar terug nie, en dit is ook nie 10 jaar van nou af nie. Ons, die jongmense, word geroep vir ʼn tyd soos hierdie.
Kunsmatige intelligensie en ons geloof
So praat ons hierdie afgelope naweek in België tydens ons gemeente-wegbreek oor hoe ons voel oor KI-priesters. Sou ons ʼn KI-dominee wou hê?
#JongStemme: Is daar plek vir jong dames in besigheid?
Ek was al in so ʼn situasie wat iemand vir my direk gesê het vrouens kan nie leiers wees nie, hoe sal vrouens dan ʼn besigheid kan bestuur.
Hoe het Suid-Afrika sy morele kompas verloor?
As ons dus sê dat Suid-Afrika sy morele kompas verloor het, beteken dit dus dat daar ʼn groot aantal individue is wat hulle morele kompas verloor het.
‘Ramp vir skole’ ‘n geleentheid vir gemeenskap
Die regeringsgryp na besluitnemingsmag oor skole se taal- en toelatingbeleid het dalk Afrikaans of Afrikaners in die visier, maar dit sal ook tot ander bevolkingsgroepe en moedertaalsprekers se nadeel strek.
Die onafwendbare finansiële rewolusie
Jy hoef nie ideologiese redes te hê om hierdie kriptogeldeenheid aan te koop nie – want dit help buitendien om die finansiële revolusie te verwesenlik.
Die einde van Karabach
Vir Afrikaners as klein minderheid in ʼn land met ʼn vyandige owerheid en meerderheidsbevolking is dit belangrik om van die situasie van minderhede elders kennis te neem.
Waar is ons erfenis heen?
Die Afrikanerkultuur is ʼn baie ryk kultuur, maar ons moet onsself afvra of is ons kultuur vandag nie dalk verskraal van wat dit eens op ʼn tyd was nie?
Gee jou kind ʼn voorsprong – met Afrikaans
Iewers het iemand ons oortuig dat alle inheemse tale ondergeskik is aan die sogenaamde Taal Van Die Toekoms.
Die einde van ‘Francafrique’
Die term verwys na Frankryk se voortgesette politieke, militêre en ekonomiese betrokkenheid in sy voormalige kolonies in Afrika. Dit was veral die beleid van president Charles de Gaulle (president van 1959 tot 1969) en is deur sy opvolgers voortgesit.
Kinderoffers en Afrikaner-nageslagte
Die mens offer sy kinders. Dit gebeur nie op alle plekke meer deur die kinders in vuur te verbrand nie, maar alle kinders word op een of ander manier geoffer.