Ons kan vandag gerus uit hierdie vroeë geskiedenis leer oor hoe om ons toekoms aan te pak, skryf Jaco Kleynhans.
Dit was nét ’n toespraak … en dit moet ons ontstel
Dr. Jaco Deacon, adjunkhoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), sê gewone Suid-Afrikaners moet besef ons demokrasie is op dun ys wanneer die land deur middel van toesprake geregeer word.
Die korona-hulpfonds en die breuklyne binne die Europese Unie
In die verlede kon krake met geld toegepleister word, maar die krake het nou breuklyne geword.
Vier hoekstene vir gemeenskapsuniversiteite
In hierdie eerste aflewering word gefokus op die hoekstene wat noodsaaklik is vir ’n gemeenskapsuniversiteit.
Internasionale oorsig: Is ons nou nader aan ʼn Verenigde State van Europa?
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die EU dat gesamentlike skuld aangegaan sal word.
Redakteursbrief: #BLM: Voor wat kniel jy?
Om die knie te buig voor iets of iemand hou nie noodwendig dieselfde betekenis in vir dié wat die #BLM-beweging steun as wat dit vir my inhou nie.
Mengelmoesies, die dood van Afrikaans
Afrikaans se toekoms word in die eerste plek deur sy eie mense bedreig, skryf Hans du Plessis.
Covid-19: Staatsoptrede maak nie sin, maar beskerm jouself
Daar is soveel wat verregaande en onbekend is omtrent Covid-19 en die gepaardgaande inperking dat dit my verbaas hoe baie mense steeds probeer sin soek in wat die regering doen, skryf Eugene Brink.
#JongStemme: Moenie dat Covid-19 in jou pad staan nie
Covid-19 het verwoesting kom saai, maar dit het ook ʼn positiewe kant meegebring saam met die nasionale staat van inperking, skryf Lize-Marie Swart, ‘n matriekleerling aan die Hoërskool Tuine.
ʼn Lae olieprys en die uitwerking op wêreldpolitiek
ʼn Permanent lae olieprys is in beginsel goeie nuus vir die wêreldekonomie, veral vir die lande wat olie invoer, dus ook vir Suid-Afrika.
Sien jý die keiser se nuwe klere?
Tog wonder vele steeds waarom hulle nie die keiser se nuwe klere kan sien nie?
#JongStemme: As die virus aan jou huis se voordeur kom klop
My pa het ongelukkig die virus opgedoen en onwetend huis toe gebring, skryf Robert-Andrew Adshade, hoofseun van die HTS Drostdy in Worcester.
Konvensionele- versus kernterreur
Ongeveer 191 464 terreuraanvalle is vir die tydperk 1970-2018 aangeteken. Dié uiters hoë syfer moet egter in perspektief geplaas word.
#JongStemme: ʼn Fout so eenvoudig dat slegs geleerde ekonome dit kan maak
Dus, die voorstel dat ons nie oor ons skuldsituasie bekommerd hoef te wees nie, is kortsigtig en gevaarlik, skryf Carl Sebastian Steenekamp, ‘n intern by die Suid-Afrikaanse Instituut van Rasseverhoudinge.
Die rits rassewette van die ANC
Helen Zille het onlangs op Twitter die uitlating gemaak dat daar vandag meer rassewette is as wat daar tydens apartheid was. Waarom is rassewette stééds ʼn skreiende werklikheid in Suid-Afrika? vra James Myburgh.
Podlitiek: Familie-wynplase op pad na hof, gelykheid by Unisa byt in die stof
In hierdie week se Podlitiek-episode bespreek en ontleed Ernst van Zyl en Paul Maritz twee van die week se vernaamste nuusstories.
Ons moet waak teen die denkpolisie
Uiteindelik lei hierdie kultuur van onverdraagsaamheid daartoe dat ’n mens op eierdoppe begin loop weens die vrees dat, indien jy jou eie denke opper, jy ‘vervolging’ van die heersende ideestroom van die week in die gesig mag staar.
Pandemies van die land
Wanneer ons ondersoekend na Suid-Afrika kyk, besef mens dat daar eintlik meer as een epidemie is wat ons land teister, skryf Bennie van Zyl.
Die slagofferlas en boeie van wit skuld
Vir die VSA het hierdie “ondraaglike wit-wees” so te sê ‘n wêreldsport geword, skryf Rhoda Kadalie.
Millenniër-Afrikaners op die agtergrond
Dié groep kan uiteindelik hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die val of die opstaan van die Afrikaner-volk, skryf Johan Koekemoer.