Etlike studies is al gedoen in ʼn poging om verbande te vind tussen sonaktiwiteite en reënvalpatrone.
Dawie Roodt: Geen 20/20-visie vir 2020
Die rand sal na alle waarskynlikheid sterker vertoon en ’n goeie lopie op ons aandele- (veral die finansiële sektor) en kapitaalmark word verwag. Maar nou vir die slegte nuus…
As idees stilgemaak word: Hoe sommige SA bome die byle in hul woud aanspoor
N.P. van Wyk Louw het gesê: “So noodsaaklik soos die bloedsomloop vir die liggaam is, so noodsaaklik is die sirkulasie van gedagtes vir ‘n volk.”
Is daar ʼn groenoog-monster in jou huwelik?
Elke getroude paartjie beleef ʼn mate van jaloesie. Jy hou immers nie daarvan as ʼn mooi Eva met mooi bene vir jou mooi Adam loer nie… maar waar trek jy die streep tussen gesonde jaloesie en gevaarlike jaloesie?
Vlug 752 en die debat oor kernwapenverspreiding
Watter lesse hou rampspoedige Vlug 752 na die Oekraïne vir die debat oor kernwapenverspreiding in?
NGV-beleid gegrond op bedrieglike studie
Suid-Afrikaners moet daarop aandring dat ʼn behoorlike, onafhanklike studie gedoen moet word op die NGV, met inagneming van ons swak ekonomiese omstandighede, die krimpende aantal belastingbetalers, en ʼn hopelose korrupte en ondoeltreffende regering.
Podlitiek: Die ANC se doodskiskoek en die 39%-slaagsyfer
Die span kyk in hierdie episode na die grootste nuus van die nuwe jaar – alles van die ANC se verjaardagkoek tot die groot verwikkelinge in die Midde-Ooste die afgelope twee weke.
Wyle Scruton had ’n punt beet oor konserwatisme
Die ou mense het gesê enigiets waar ’n “te” voor staan, is nie goed nie (behalwe tevrede).
Voorspelling van ekonomiese aanwysers vir 2020
Daar word egter verwag dat die druk op inflasie in 2020 sal toeneem as stygings in brandstof- en elektrisiteitspryse byvoorbeeld in ag geneem word.
Waarom is Schweizer-verkiesing so belangrik vir die DA, VF Plus?
Waarom is die media – spesifiek die Afrikaanse media – se oë dan so gefokus op wat vandag in Schweizer-Reneke tussen die DA en die VF Plus gebeur terwyl hulle die twee kleiner partye in die raad is?
Nuwe skooljaar, ou probleme
Ouers moet verstaan dat speel nie tydmors is nie, maar ‘n uiters effektiewe manier om die grootmenswêreld te simuleer of na te maak.
Lesersbrief: Om anders te dink…
Ons leef in ‘n tyd wat oorheers word deur sekere ideologieë. Om anders te dink en die sogenaamde goeie ideologie soos bo te bevraagteken, vra dapperheid.
Op pad na die Jaar Nul
Dis 2020, maar Suid-Afrika lyk asof hy op pad is na die Jaar Nul.
Begin die nuwe jaar met ’n nuwe (ou) vriend
’n Nuwe wêreld het oopgegaan en ek het besef hoeveel dierbare, pragtige diere verdoem is tot ’n lewe in hokke (of erger…) bloot omdat mense eerder ’n babadiertjie sal aanneem as een wat al volwasse is.
Soedan: hoop vir vrede in Darfoer?
Daar het reeds ʼn paar bemoedigende dinge gebeur, wat veral in die konteks van Afrika eerder die uitsondering as die reël is.
Die kuns om Nuwejaarsvoornemens neer te skryf
Alle voornemens moet aan die vereistes van die Engelse akroniem “SMART” voldoen.
Drie toetse waaraan onderwysstelsel gemeet kan word
In hierdie verband is daar veral drie belangrike toetse waaraan die stelsel gemeet kan word om te bepaal of dit na behore funksioneer, die eksaminering op peil is en die matriekstelsel werk.
Opposisiepartye kan NGV stuit
Nog nooit sedert 1994 het soveel potensieel rampspoedig en gevaarlike wetgewing voor die parlement gedien as aan die begin van 2020 nie.
Die storie van ʼn Ierse T-hemp
Dié woorde word toegedig aan ene Master Yoda. Daar is ʼn storie agter hierdie T-hemp. ʼn Rugbystorie.
Eenvoud en ʼn strewe na beter in die nuwe jaar
“Ek self is al lank besig met die konsep van eenvoud en tog as ek my weer kom kry, is daar net nog goeters in my huis! Dan vaar ek weer die kaste in en gooi nog goed uit …”