Verskeie faktore kan die koop van ʼn nuwe voertuig nou moontlik baie aanloklik maak.
Die baas van alle plase!
Ek het ʼn hele wyle terug ʼn week met een van die mees asemrowende voertuie ooit deurgebring, skryf Brendon Staniforth.
Verdien die Supra sy naam?
Nietemin, daar is ʼn kultusgevolg as dit kom by dié motor, en baie mense het nou al hul monde daaroor uitgespoel.
Luister: Wiele2Wiele ry met Alfa se Stelvio Q4
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met twee uiteenlopende voertuie – Alfa Romeo se Stelvio Q4-vuurwa en Suzuki se sakpas S-Presso.
Nuwe Vitara tref wel die kol
Partykeer is 90% van die onderdele perfek, en dan is daar een vlieg in die salf.
Dié soort nou yl gesaai
Dis ʼn piepklein sportnutserige kruismodel, met ʼn lekker 1.6-viersilinderturbodieselenjin.
Koleos in die kol in dié segment
Die Koleos is maklik om op te som. Dit is veral sy prys wat in sy guns tel, skryf Brendon Staniforth.
Gemaklike pendelfiets teen ’n winskoop
Vir ’n beginner wat ’n aantreklike dog gemaklike pendelfiets soek, kan jy nie anders as om dié fiets te oorweeg nie, skryf Brian Cheyne.
Is dié BMW die lekkerste een in die reeks?
Nie té lig in die broek nie, maar ook nie ʼn vuurvreter nie.
Sewe sitplekke teen ʼn spotgoedkoop prys
Die vraag wat by my opkom, is of mens daarvoor moet val net omdat dit beskikbaar is?
Luister: Wiele2Wiele gaan terug in tyd saam met Porsche
Hierdie week gaan Wiele2Wiele terug in tyd na 1965 toe die eerste Porsche Targa bekendgestel is voor hulle gesels oor die nuwe Porsche 911 Targa 4 en 911 Targa 4S.
Lexus die markleier in hibridiese voertuie
Lexus beoog om in die toekoms ʼn hibridiese model in elkeen van sy reekse aan te bied.
Perfekte balans tussen afslaandak en koepee
Volgens Porsche word die eerste aflewerings van die nuwe Porsche 911 Targa later die jaar in Suid-Afrika verwag.
Rocket 3 maak grendeltyd draagliker
Dit is ’n monumentale fiets wat die grendeltyd vir my meer draaglik gemaak het, skryf Brian Cheyne.
Spoed, musiek is dié twee se voorliefde
Dit was nie maklik om hul studie, motorsport én musiek te balanseer nie en die twee was met tye onseker of hulle saam sou gradueer
Kan die Rio by die Corolla kers vashou?
Die Kia maak ʼn baie sterk saak uit, en is heelwat goedkoper as die Corolla.
Hoekom speel Everest tweede viool teen Fortuner?
Ongelukkig vir die Ford Everest, as mens na die verkoopsyfers kyk, klop die Fortuner hom elke maand omtrent vier tot een.
Só vergelyk bekostigbare gesinsbuksies
Met die geleidelike afsterwe van die sedanmotor is daar twee buksies wat wil kom stoei vir sy markaandeel, die klein tot mediumgrootte sportnutsvoertuig en die kruismodel.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor Lamborghini se virtuele bekendstelling
Hierdie week sien die span van Wiele2Wiele die nuwe Huracán Evo RWD Spyder in hul eie motorhuis nadat Lamborghini die voertuig virtueel deur middel van verhoogde realiteit (augmented reality) bekend gestel het.
Audi se RS vs Merc se AMG
Kyk hier hoe vergelyk die Audi RS4 Avant Quattro en die Mercedes-AMG C63S.