SANParke se jaarlikse fotokompetisie is ʼn hoogtepunt op talle fotograwe en natuurliefhebbers se kalenders. Vanjaar se foto’s is nie net asemrowend nie, maar neem jou op reis na die uithoeke van die talle parke in Suid-Afrika.
Matrieks 2019: Registreer nou om jou uitslae te kry
Laat Maroela Media vir jou ‘n kennisgewing per SMS en e-pos stuur sodra jou matriekuitslae gepubliseer is.
Luister: Wiele2Wiele – 68 jaar, 10 miljoen Land Cruiser’s
Hierdie week gesels Wiele2Wiele onder andere oor Land Cruiser wat sedert 1951 al meer as 10 miljoene voertuie verkoop het.
Hondjie, eienaar ná 12 jaar herenig
ʼn Man het verlede week in die Pittsburgh-omgewing, in Pennsylvania, die bibberende, honger en verwaarloosde hondjie onder sy skuur gevind.
Vyf velsorgwenke vir die somer
Die vel wat jy nou het, is die enigste vel wat jy ooit gaan hê. Dit is dus slim om so goed moontlik daarna om te sien, veral in die warm somermaande wat Suid-Afrika ervaar.
Foto’s: Só lyk die nuwe Hannon-roos
“Toe ek nog ʼn jong student was, was die yskas gereeld dolleeg, maar daar was altyd ʼn bossie blomme in my kamer.”
Depressie neem toe in Suid-Afrika, veral in die Vrystaat
Om en by 7.3% van Discovery se lede in die Vrystaat word met ʼn geestesgesondheidstoestand gediagnoseer.
Boepie-blues: Die liefde wat net ʼn ouma en oupa kan gee
Jou kind het sy grootouers nodig, maar meer nog, húlle het die kinders nodig.
Bemagtig jouself by Nuwe Jy-fees
“Gelukkig kan almal nou hul pad na ʼn gesonder, slanker en gelukkiger liggaam ʼn hupstoot gee by die Nuwe Jy-fees.”
Rooibos-bra gaan geld vir borskankerbestryding insamel
Dié besonderse bra is deur die Suid-Afrikaanse Rooibosraad (SARR) ontwerp en deur Storm in A-G Cup, ʼn Kaapse boetiek wat in fyn onderklere spesialiseer, gemaak.
Wat jy op sosiale media deel, kan jou dalk in tjoekie laat beland
Die wetgewing word as ʼn aanval op vryheid van spraak gesien en is as die Wet op Internetsensuur gedoop.
Nou het Zontes ’n fiets vir elke smaak
As ʼn mens na stilering kyk, is hierdie klein fietsie, in my opinie, die treffendste van die vier, skryf Brian Cheyne.
‘Afskaal’ hoop om deelnemers se lewe handomkeer te verander
Die reeks gaan vier deelnemers in die loop van die volgende 13 weke in hul stryd teen gewig volg.
Lugredery waarsku jou as daar kinders op jou vlug gaan wees
Wanneer passasiers met kinders tussen die ouderdomme van agt dae en twee jaar ʼn sitplek op ʼn vlug bespreek, sal daar ʼn ikoon met ʼn kind op op die vliegtuig se plan verskyn.
Knie vervang deur robot, eerste keer in Afrika
Dié operasie dra by tot meer gebalanseerde knievervangings wat ook meer natuurlik voel, asook ʼn korter hospitaaltyd, minder pyn ná die operasie en ʼn vinniger herstelperiode.
Wiele2Wiele: Motorsport en veldwedrenaksie op die spyskaart
Hierdie week het Wiele2Wiele ʼn motorsportgeur en gesels die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger oor die ‘Kyalami 9 Hour’ wat terug kom ná 37 jaar. Hulle bespreek ook al die veldwedrenaksie uit verskillende uithoeke van die aarde – van Marokko tot in die Kalahari.
Jupiter onttroon as planeet met meeste mane
ʼn Onlangse ontdekking deur astronome het die grootste planeet in ons sonnestelsel se kroontjie van sy kop gestamp.
ʼn Bakkie vir werk en die alledaagse
Dié bakkie sal kan werk en is ook aangenaam vir alledaagse gebruik, skryf Brendon Staniforth.
Dié pottereeks vat jou op ʼn intergalaktiese kookavontuur
Al is jy nie ʼn Jedi in die kombuis nie, sal Le Creuset se nuutste reeks potte jou beslis soos ʼn vernuftige Dexter Jettster agter die stoof laat voel.
‘Afskaal’ op kykNET wys jou hoe om van rolletjies ontslae te raak
Die pad van gewigsverlies gaan oor soveel meer as net die vetjies wat verbrand word.