Die versekeraar is Donderdag as arrogant, harteloos en wreed bestempel vir sy uitbetaling van eise vir sakeonderbreking.
Nuuskommentaar: Die seisoen van stakings het aangebreek!
Tydens hierdie stakingseisoene gebruik vakbondleiers gewoonlik radikale opmerkings en optrede om radikale verandering vir hul lede teweeg te bring as onderhandelingstaktieke. Dit is gewoonlik selfs in weerwil van die ekonomiese werklikhede wat maatskappye in die gesig staar.
Carletonville-hospitaalbrand doelbewus gestig
Dit word vermoed dat die brand gestig is om korrupsie rakende PPE te verdoesel.
Dis Cele vs. Sitole in stryd om beheer van polisie
Sedert 2000, met die aanstelling van Jackie Selebi, is elke polisiekommissaris in omstredenheid gedompel. Een van die grootste bydraende faktore hiervoor was omdat dit politieke aanstellings was van mense sonder enige polisie-ervaring.
‘Kampvegter vir inenting’ glo dood weens Covid
Iris Adams (64), ʼn verpleegster, was die eerste gesondheidswerker by die Karl Bremer-hospitaal in die Wes-Kaap wat teen Covid-19 ingeënt is.
DA verwyder omstrede verkiesingsplakkate
“Ons het ons woorde swak gekies, maar ons bedoeling was opreg.”
Omstrede lys vir hoofregter betwis
“Hoe beland regters met sulke twyfelagtige verledes op hierdie kortlys?” wil AfriForum weet.
Ondersoekraad gaan kyk na polisiehoof se geskiktheid
“Dit word genoodsaak deur die openbare belang in die integriteit van die kantoor van die nasionale kommissaris.”
Herrie kring uit oor DA-plakkate in Phoenix
Verskeie opposisiepartye het die DA se verkiesingsplakkate in KwaZulu-Natal as rassisties en onsensitief bestempel.
FNB wil kliënte wat inent beloon
Bromfield sê hoewel inenting ʼn persoonlike keuse bly, glo FNB steeds dat dit, tesame met die streng nakoming van gesondheidsprotokolle, deurslaggewend is om die uitwerking van die pandemie te verminder.
Gautengse skoolaansoeke sluit binnekort
Meer as 280 000 aansoeke is reeds gedurende fase 2 van die Gautengse departement van onderwys se aanlyn skoolaansoeke ontvang.
Ses sterf, 30 vas in skietery tussen polisie, onwettige myners
Die mynwerkers het glo probeer om kospakkies by hul kollegas wat reeds ondergronds was te kry, toe die skietery uitgebreek het.
Eskom waarsku oor druk op netwerk
Suid-Afrikaners word gemaan om hul kragverbruik te verminder óf hulle gaan moet regstaan vir die inwerkingstelling van beurtkrag op kort kennisgewing.
Pa skiet seun, toe homself
Huishoudelike geweld het glo tot die beweerde moord en selfmoord gelei.
Polisieman se weduwee, ‘huurmoordenaars’ saam in hof
Ao. Kolile Kulu is in Augustus in sy slaap doodgeskiet.
Khehla Sitole kry glo skorsingsbrief
Sitole se werk is in die weegskaal en hy kan nou redes by pres. Cyril Ramaphosa aanvoer oor waarom hy nie geskors behoort te word nie.
Spesiale taakspan vir polities gemotiveerde geweld in Pretoria
Die taakspan is ontplooi ná kommer oor die gemeenskap se veiligheid in aanloop tot vanjaar se munisipale verkiesing in November.
Kind, vier ander sterf in gru-botsing
Verskeie kinders was Woensdag in twee afsonderlike trompop botsings betrokke.
Foto’s: Daniel Craig met Hollywood-ster vereer
“Ek het nooit gedink dat myself dit sal hoor sê nie, maar dit is ʼn absolute eer om vertrap te word in Hollywood.”
Busbestuurders, passasiers as gyselaars aangehou
Die verdagtes het ʼn losprys van R10 000 geëis terwyl hulle vuurwapens op die insittendes gerig het.