Die seuns se selfone is intussen in die Flora Park-woonbuurt gevind.
Bitcoin bereik rekordhoogte
Daar is nou sprake daarvan dat bitcoin in die komende maande tot $100 000 (sowat R1,4 miljoen) kan verhandel.
Joernaliste by skool in Kaapstad beroof
“Ek het die vreesaanjaendste dag by die werk oorleef. Dit het als so vinnig gebeur.”
Trump begin nuwe sosialemediaplatform
“Ons leef in ʼn wêreld waar die Taliban ʼn groot teenwoordigheid op Twitter het, maar jou gunsteling- Amerikaanse president is stilgemaak. Dit is onaanvaarbaar.”
Menslike oorskot gevind in soektog na Petito se kêrel
Menslike oorskot is Woensdag in ʼn natuurreservaat in Florida gevind waar die owerhede na die vermiste kêrel van die vermoorde Gabby Petito gesoek het.
Hof genader oor watertekorte in drie munisipaliteite
“Ons kan nie toelaat dat mense wat gereeld belasting betaal, benadeel word weens die munisipaliteite se nalatigheid en onbevoegdheid nie.”
Twee SA’ners dood in olifantaanvalle
Die jongste voorval het by die Knysna-olifantpark plaasgevind.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle per provinsie
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 1,7%.
Pa 40 jaar ná verkragting tronk toe gestuur
Die dogter, wat destyds weens die verkragtings swanger geraak het, het alle bande met haar familie verbreek en haar identiteit verander.
VSA gereed om kinders teen Covid-19 in te ent
Reguleerders sal binnekort sê of Amerikaanse kinders tussen die ouderdomme van vyf en 11 jaar teen Covid-19 ingeënt mag word.
Facebook wil dalk naam verander
Die sosialemediareus wil glo voortaan vir meer bekend staan as bloot ’n sosialemediaplatform.
Nóg vrugtesap herroep
Sir Fruit se besluit volg kort op die hakke van dié van Appletiser, LiquiFruit en Woolworths.
Zuma gaan strafregtelike klag teen Downer indien
Die oudpresident beskuldig die advokaat daarvan dat hy beëdigde verklarings met inligting oor sy gesondheid uitgelek het.
Regstappe oor onderskrifte op TV
Hoewel gebaretaaltolke gebruik word, verstaan die meeste mense met gehoorverlies nie gebaretaal nie.
Polisiemanne dood ná aanval in woonstelblok
Dit is nie die eerste keer dat ʼn wetstoepassingsbeampte by dié woonstelblok doodgemaak is nie.
Soektog na sakeman se kinders geloods
Sewe mans, almal in wit oorpakke geklee, het glo uit die voertuie geklim en skote op die kinders se voertuig afgevuur.
Honde val koerantafleweraar aan
Lede van die publiek moes die honde van die vrou aftrek.
Bye sak op kompleks in Centurion toe
Verskeie mense is met ernstige bysteke in die hospitaal opgeneem.
‘Ons is nie kwaad nie, kom huis toe’, pleit ma by vermiste tiener
Martin Stander (16) het Dinsdagoggend verdwyn nadat sy ouers hom oor sy swak skoolrapport aangespreek het.
Verpligte inenting by UK kry voorlopig groen lig
Die universiteit sê die meeste studente en personeel steun dié besluit, maar Solidariteit Jeug het regsadvies hieroor ingewin.