23 kinders beseer weens tiener se ‘pretrit’
Hommeltuig lewer longe by hospitaal af
Die longe het ʼn 63-jarige man se lewe gered.
Kontrakteur wat omstrede R15 miljoen-stadion bou, het talle ander kontrakte
“Uit dit wat ons gesien het, is daar geen waarde vir geld gebied nie en dit lyk of die projekte niks meer was as ʼn manier om plaaslike owerhede se geldkoffers selfs verder leeg te maak nie.”
Soektog na kleuter op kampterrein gestaak
Die moontlikheid dat sy reeds uit die omgewing geneem is, selfs uit die staat, word ook nie uitgesluit nie.
Oudbaas van Fidentia op parool vrygelaat
“Brown neem verantwoordelikheid vir die oortredings wat hy gepleeg het en het berou.”
Stygende insetkoste ‘ernstige risiko’ vir voedselproduksie
Agri SA sê die land kan nie langer gyselaar gehou word deur beleid en beleidmakers wat groter regeringsbeheer oor die ekonomie en kritieke kommoditeite soos brandstof, elektrisiteit, water en gas wil uitoefen nie.
Vrou op filmstel doodgeskiet toe Alec Baldwin kammawapen vuur
Die voorval het Donderdag op die stel van ‘Rust’ in die Amerikaanse deelstaat Nieu-Mexiko gebeur waar Baldwin die hoofrol in ʼn 19de eeuse Western vertolk.
Oorskot wel die van vermoorde vrou se kêrel
Die polisie het weke lank na Laundrie gesoek voordat daar Woensdag op menslike oorskot en ander items in die Carlton-reservaat afgekom is.
Arthur Fraser ‘wou nie’ voor Zondo getuig
Fraser, ʼn noue bondgenoot van oudpres. Jacob Zuma, het vroeër beswaar gemaak teen adjunkhoofregter Raymond Zondo se benoeming as hoofregter. Hy voer aan Zondo het verseker dat hy nie voor die kommissie getuig nie.
Vyf vas oor sakke vol vetplantjies
Die verdagtes het duisende vetplante by hulle gehad.
Twee sterf in Moloto-busongeluk
Motoriste is gevra om van alternatiewe roetes gebruik te maak.
Covid-19-statistieke: Meer as 11,3 miljoen ten volle ingeënt
Kry die jongste Covid-19-syfers hier.
Ses onwettige mynwerkers by Orkney doodgeskiet
Nog 87 mense is in hegtenis geneem.
Zuma lê klagte oor ‘lek van mediese rekords’
Dit was die eerste keer dat die oudpresident in die openbaar verskyn het nadat hy verlede maand op mediese parool vrygelaat is.
Miljoene geëis vir vrylating van ontvoerde sendelinge
ʼn Bron in Haiti se veiligheidsmagte sê dat al 17 gyselaars in dié stadium veilig is.
Varknier suksesvol op mens oorgeplant
Die varknier het ná die oorplanting gifstowwe suksesvol uitgeskei en urine geproduseer.
Vrou vas wat man glo laat vermoor
Die vermeende sluipmoordenaar is steeds soek.
Renosterstropers 35 jaar tronk toe
Die mans is destyds met renosterhorings ter waarde van R1,5 miljoen in hul besit betrap.
Aneurisme eis ‘kaalvoetkind’ van Centurion
“Sy was ons prinses, ons mooiste poppie. Almal wou ʼn stukkie van haar hê.”
Landbank se omkeerplan werp vrugte af
Die bank is gereed om bestaande kliënte met bedryfskapitaal en produksielenings in die plantseisoen te help.