Hjalmar het in 2017 as 14-jarige sy BSc-fisikagraad aan die Universiteit van Pretoria begin. Hy het einde 2019 dié graad met lof behaal.
Kabelkar-ongeluk: Dalk lankal met noodrem gepeuter
Dit blyk dat ’n spesiale toestel wat gebruik word om die noodrem te deaktiveer ook in 2014 gebruik is.
De Ruyter onskuldig – advokaat
Adv. Ismael Semenya is aangestel om bewerings van rassisme teen Eskom se uitvoerende hoof, André de Ruyter, te ondersoek.
Covid-19-statistieke: Gevalle styg skerp in dié provinsie
Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het Woensdagaand die jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak.
Man gevonnis wat halfsuster verkrag
Die jong man het sy sewejarige halfsuster na ’n verlate gebou geneem en haar verkrag.
Boer weer op die been ná tweede plaasaanval
“As ek nie my vuurwapen by my gehad het nie, was ek dood.”
België gee gesteelde kuns terug aan Duits-Joodse familie
België sal ʼn skildery aan die familie van ʼn Duits-Joodse egpaar teruggee van wie dit gesteel is ná hulle tydens die Tweede Wêreldoorlog uit Duitsland gevlug het.
Miljoene rand se opgraderings in Kaapstad beplan
Stad Kaapstad beplan verskeie opgraderings en verbeteringswerk aan verskeie strandfronte aan die Valsbaai- en Atlantiese kuslyn.
Vlugverbod van SA na Nederland opgehef
Die vlugverbod van Suid-Afrika na Nederland is opgehef ná ʼn aankondiging deur die Nederlandse regering.
Wes-Kaapse skoolplasings duur voort, sê minister
Daar is egter sommige ouers wat nog nie ʼn aanbod van enige van die skole ontvang het waar hulle aansoek gedoen het nie en sommige is besorg dat hulle nie ʼn plek sal kry vir hulle kind nie.
Man vas wat glo motorhandelaar bedrieg
Die man het glo met vervalste dokumente aansoek gedoen by ʼn Mercedes-Benz-handelaar.
Eskom in loongeskil met vakbonde
Vakbonde sê Eskom, wat die afgelope paar jaar miljarde rande weens korrupsie kwyt is en boonop groot verhogings aan steenkoolverskaffers gegee het, het nie ʼn enkele toegewing vir werkers gemaak nie.
Dokter gestraf oor eise by POF
Die dokter het eise namens tientalle pasiënte by die Padongelukkefonds ingedien en in die proses voordeel daaruit getrek.
Valke slaan toe op Gupta-vennoot, voormalige staatsamptenare
Vier verdagtes is deur die NVG en die Valke in drie provinsies vasgetrek.
Video: Duisende rande skade toe mense mielietrok plunder
Dit is onduidelik of die voorval met onlangse betogings in die gebied verband hou.
Spur kry eerste deurry
Tradisionele én nuwe aanbiedings sal op die spyskaart beskikbaar wees.
Grafte beskadig toe munisipaliteit begraafplaas ‘beveilig’
Van die grafte is met ʼn stootskraper beskadig en ander is onder ʼn hoop sand toegegooi.
Onderwysers moet voor in tou val vir inenting
“Ons kan nie verdere leerverliese bekostig omdat onderwysers of leerders siek word of hulle moet afsonder nie.”
Digital Vibes koop glo voertuig vir Mkhize se seun
Strafregtelike aanklagte gaan intussen teen Mkhize aanhangig gemaak word.
Solidariteit ‘xenofobies, bitter’ oor Kubane – regering
Volgens die regering wil Solidariteit met sy hersieningsaansoek oor die Kubaanse ingenieurs “goedkoop politieke punte aanteken”.