Die egpaar se liggame is in twee verskillende vertrekke van die huis gevind.
Bakkie tref vierjarige
Die erg beseerde kind is by paramedici se aankoms op die sypaadjie aangetref.
Video: LP koop glo drank tydens virtuele parlementêre sitting
“Die selfoonkamera van een van die LP’s gaan dan vir ʼn oomblik aan en dit blyk of die betrokke LP homself in ʼn drankwinkel bevind.”
Kleinhoewe-aanval: ‘Vermoor vir twee selfone’
Die man het oënskynlik wakker geword van die geraas toe die aanvallers ʼn veiligheidshek begin oopbreek het.
3 liggame in veld aangetref
Dít volg kort nadat die liggaam van ’n man op ’n grondpad in die Oos-Kaap aangetref is.
Vermeende moordenaar se gesin geteiken
Die verdagte word daarvan beskuldig dat hy ʼn bejaarde vrou en haar dogter vermoor het.
DA: ‘Mthethwa besig met heksejag, verdeel Suid-Afrikaners’
Mthethwa loop erg deur sedert hy Maandag gesê het hy is nie gelukkig met dít wat hy in Engeland gesien het nie.
Motsepe-Radebe, Khama ‘onskuldig’; AfriForum sê oor regsaksie
Motsepe-Radebe, skoonsuster van pres. Cyril Ramaphosa en vrou van Jeff Radebe, het die twee firmas aangestel om ʼn onafhanklike ondersoek na die bewerings te doen.
SOE gereed om Covid-19-korruptes te vervolg
Daar is onder meer bekend gemaak wat die beweerde omvang van die onwettige optrede in elke provinsie is en watter gevalle die spesiale ondersoekeenheid ondersoek.
Sosialemediaplasings oor plaasmoorde: MRK stel sy kant
Die DA het die afgelope maand verskeie sosialemediaplasings, wat oënskynlik plaasmoorde en -aanvalle verheerlik, na die MRK verwys om as haatspraak ondersoek te word.
Covid-19-statistieke: Soveel nuwe gevalle, sterftes aangemeld
Suid-Afrika het tot dusver 3 455 671 toetse vir Covid-19 gedoen, 25 324 sedert die vorige statistieke bekend gemaak is.
Gesloer met ventilatorprojek veroordeel
Die Demokratiese Alliansie het in ʼn verklaring gesê hy is baie besorg oor voortgesette vertragings en onaktiwiteit oor die veelbesproke nasionale ventilatorprojek.
Skrap Afrikaans uit vraestelle, eis Cosas
Die Congress of South African Students (Cosas) eis dat Afrikaans geskrap moet word as ʼn opsie om enige eksamenvraestel te voltooi.
Beurtkrag duur voort, sê Eskom
Fase 2-beurtkrag duur Donderdag voort.
SA’ners moet reageer oor Internetsensorskapwet
“Die regulasies is uit voeling met die internasionale benadering tot die regulering van inhoud op internet en globale platforms.”
SA banke geraak deur databreuk
Banke sal met hul kliënte kontak maak indien hulle moontlik deur die databreuk geraak is en wat gedoen word om hulle te beskerm.
Vakbond vra dat gevaartoelaag met byna 400% verhoog
Die vakbond versoek ook dat gevaarversekering vir alle staatsamptenare geïmplementeer word.
Ouers van mishandelde baba eindelik vas
Amper vier maande nadat dokters die eerste keer ’n klag teen die ouers ingedien het, is hulle in hegtenis geneem.
OB ondersoek KwaZulu-Natalse LUR oor virussyfers
Die LUR is verkla omdat sy glo versuim om gedetailleerde Covid-19-statistieke vir die provinsie bekend te maak.
Toerismebedryf op die herstelpad – minister
Hier is die reëls vir restaurante, verblyf, troues en toeriste-aantreklikhede.