Só lyk Brittanje se inheemse plaasdiere.
Maimane verloor hofsaak oor skole
“Tyd sal leer of dit die regte besluit was.”
Polisie, klante slaags toe daar op drankwinkel toegeslaan word
“Die polisielede het klante in die winkel gewaarsku om terug te beweeg toe hulle besef dat hulle lewe in gevaar is.”
14-jarige glo by modelagentskap verkrag
Dit is nog nie duidelik of daar moontlik nog slagoffers is nie.
Ma, peuter brand erg: ‘Dinge kon soveel erger gewees het’
“Ek onthou net ek het ʼn harde slag gehoor en toe ewe skielik vlamme gesien.”
Kan klaasneuse, klipmuise hidrobreking in Karoo keer?
Volgens die studie kom van die knaagdiertjies slegs in die Karoo voor.
Covid-19: Ramaphosa praat vanaand virtueel met gemeenskappe
Suid-Afrikaners sal via verskeie platforms vrae aan die president kan rig.
Ontspanningsreise tussen provinsies kan toerismebedryf ‘help red’
“As die regering nie vandeesweek nog interprovinsiale ontspanningsreise toelaat nie, gaan die bedryf met massa-afleggings begin.”
Insette oor begroting wys dreigende afgrond
Desnieteenstaande dring Cosatu aan op verhogings in staatsdienssalarisse, met die onderneming dat hy nie in toekomstige jare op sulke verhogings sal aandring nie – maar dit is vir die toekoms.
Tekort aan rekenaars, internet belemmer skoolwerk by kinderhuis
Die Abraham Kriel Kinderhuis (AKK Nylstroom) op Modimolle spook tans om in die akademiese behoeftes van ongeveer 170 kinders te voorsien.
Unisa se beleid oor Afrikaans ‘ongrondwetlik’ – appèlhof
Die uitspraak is as ʼn oorwinning vir taalregte bestempel.
‘Die GROOT Ontbyt’ nie uitgesaai oor Covid-19
“Alle maatreëls is egter getref en word tans uitgevoer om te verseker dat die res van GROOTfm 90.5 se personeel veilig en gesond is.”
Hoërskoolleerder sterf in Wonderboom-vliegongeluk
“Anika het ʼn paar dae tevore haar solovlug voltooi, wat een van haar drome was.”
Minister het nou 10 dae om regulasies te verander
Dit kom nadat die oorgrote meerderheid van die huidige vlak 3-regulasies ingevolge die Wet op Rampbestuur tersyde gestel is omdat dit ongrondwetlik is.
Bekende sakevrou in Upington vermoor
Haar dogter het haar liggaam in die swembad by haar huis aangetref.
Man sterf in plaasaanval by Cullinan
Die werkers is met kabelbinders vasgebind en die rowers het die huis geplunder.
Meer bekend oor moord op jong onderwyseres
Sy het nie Maandagoggend vir werk opgedaag nie.
Verskeie foute glip in by Nios-verslag
“ʼn Mens verstaan dat foute inglip, maar hulle dra ʼn groot verantwoordelikheid.”
Tronkstraf vir vrou wat uit ‘hebsug’ steel
Een van die ondernemings by wie Bridgette Wait miljoene rande gesteel het moes eindelik in sakeredding geplaas word.
Jong onderwyseres dood aangetref
“Dit is hartverskeurend om ʼn jong onderwyseres te verloor wat ʼn lang loopbaan in die onderwyssektor kon gehad het.”