Só geniet Amerikaners die strande in Miami voordat dit vir Onafhanklikheidsdag gesluit word.
Perderuiter in geïnduseerde koma ná perd haar skop
“Sy was klaar geoefen en het reeds van die perd afgeklim en die perd gelei toe die perd skielik losgebreek het.”
AfriForum dien strafregtelike klagte in oor brandstoftender
Die betrokke maatskappy aan wie die tender toegeken is, het glo bande met die EFF.
Hofsaak oor regulasies: LFN verheug, sê NDZ se appèl ‘bloot akademies’
Die Liberty Fighters Network (LFN) is verheug oor Dinsdag se uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria waarin regter Norman Davis sy vroeëre bevinding bekragtig het dat sekere regulasies onder die Rampbestuurwet “ongetwyfeld ʼn duidelike oortreding van die Grondwet is”.
Vrou in begraafplaas verkrag
Sy is deur die man oorval toe sy na die bushalte toe geloop het.
W-Kaap se infeksiekruin waarskynlik ‘platter, langer en eers later’
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê volgens die jongste vooruitskattings gaan die kruin van Covid-19-infeksies in die provinsie nou eers later bereik word.
Pretoria-treindiens roep halt weens kabeldiefstal
Dit volg net enkele dae nadat Metrorail-treindienste in Pretoria weer hervat het.
Onteiening sonder vergoeding ‘baat niemand’
Suid-Afrika het nou verantwoordelike optrede nodig wat ekonomiese groei sal stimuleer.
Rampbestuurwet: DA gaan nie lê ná hofuitspraak
“Die hof se beslissing het ons nie afgeskrik nie.”
Vrou kritiek ná perd haar skop
Die vrou is op die grond omring deur familielede aangetref.
Duisende weermaglede langer ontplooi
Die besluit van pres. Ramaphosa gaan die land ʼn reusebedrag uit die sak jaag.
Nicolette ook op parool vrygelaat ná moord op ouers
“Dit is wat God wil hê,” het Lotter destyds aan haar ma gesê terwyl sy haar met ʼn mes doodgesteek het.
‘Wie gaan SAL-sakereddingsplan betaal, min. Gordhan?’
“Dit sal immoreel wees om reddingsboeie vir die SAL te finansier terwyl die ekonomiese afsonderingskrisis miljoene Suid-Afrikaners in armoede gedompel het.”
Feite of fopnuus: Pasop vir dié ou stories
Wat is die waarheid oor ’n babaverkragting, ’n moord en ’n ‘Boikot Landbouweekblad’-video? Wees versigtig voor jy sommer net ‘n berig op sosiale media deel.
‘Dekriminaliseer’ koop van tabakprodukte
“Met stygende werkloosheid en ʼn verswakkende ekonomie teen die agtergrond van ʼn wêreldwye pandemie behoort Suid-Afrikaners hulle nie te bekommer oor die gevolge van ʼn misdaadrekord net omdat hulle ʼn sigaret gekoop het nie.”
Grootskaalse soektog ná moord op Klerksdorp-polisievrou
Haar kollegas het na haar gaan soek nadat sy Woensdagoggend nie vir diens aangemeld het nie.
Covid-19: Talle soldate in Limpopo toets positief
Nadat verskeie toetse positief teruggekom het, is besluit om die hele bataljon vir die virus te toets.
Covid-19-statistieke: Nóg 95 sterftes
Die meeste nuwe infeksies is in Gauteng.
Opod ondersoek dood van polisiebeampte
Die polisiebeampte se vuurwapen het per ongeluk afgegaan en sy kollega is in die proses getref.
Afrikaanse Taalraad, VF Plus verwelkom Unisa-uitspraak
Die Afrikaanse Taalraad sê hy hoop die universiteit sal die regstellende stappe soos deur die hof bepaal, onverwyld uitvoer.