Twee verdagtes het reeds Maandag in die hof verskyn.
Agt vas vir korrupsie by gesondheidsdepartement
ʼn Werknemer van die departement van binnelandse sake is ook in hegtenis geneem en van korrupsie en bedrog aangekla.
ANC-leiers in sop oor VBS
Dokumente wat dié twee ten nouste koppel aan die geknoei by VBS, is Maandag gepubliseer.
Covid-19-statistieke: Meer as 200 000 toets positief
Meer as 70% van pasiënte in die Wes-Kaap het reeds herstel.
Skape se tog na Midde-Ooste (vir eers) gestuit
Al Mawashi het die hof gevra om ʼn interdik dat die skape nie voor 16 Julie vervoer mag word nie, op te hef.
Só vang kapers motoriste nou – Vrystaat-polisie
“Die man kon nie onthou wat daarna gebeur het nie.”
Rower dood ná skietgeveg met polisie
“Toe die verdagte die beamptes sien, het hy op hulle begin skiet.”
Man en seuns glo vergiftig
Paramedici het die man en seuns oënskynlik lewensloos in die huis aangetref.
Hofsaak dreig tussen voormalige DA-kollegas oor Mashaba
Mashaba het oor die naweek laat blyk hy bly by sy standpunt.
Gedenkdiens vir twee ingenieurs wat sterf ná ontploffing by raffinadery
“Ons is hartseer oor die twee jong, talentvolle chemiese ingenieurs wat ons verloor het.”
Man in hof vir moord op juffrou
Rakodi bly tot dán in aanhouding waarna hy regshulp van die staat sal ontvang.
Pta-plaasaanval: Vrou vermoor vir selfoon
Toe Rademeyer probeer weghardloop, het een van die aanvallers haar in die rug geskiet.
Aanlyn inkopies al hoe gewilder
E-inkopies het ondanks die afsonderingsregulasies weens die Covid-19-pandemie wel rekordgroei getoon.
Verkeerspolisie betrap kapers op heter daad
Die beamptes was besig om petrol in te gooi toe hulle ʼn gil in die straat hoor.
Die wêreld in foto’s – 6 Julie 2020
Die bekende Louvre-museum het Maandag vir die eerste keer sedert die Covid-19-pandemie Parys getref het, vir ʼn beperkte aantal besoekers heropen.
Zulu moet trekpas kry ná hofuitspraak oor kleuterskole – DA
Die DA sê Zulu se optrede is ʼn voorbeeld van ministers wat hulself as verhewe bo die reg beskou.
US-app wil veeltaligheid bevorder
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Opvoedkunde het onlangs ʼn gratis slimfoontoepassing bekendgestel in ʼn poging om veeltaligheid te bevorder.
Kliënt sterf by Tshwane-kliëntesentrum
Intussen het Tshwane se waarnemende stadsbestuurder weens “gesondheidsredes” bedank.
Skors Wes-Kaapse regter-president nóú
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het verlede week aanbeveel dat ʼn tribunaal die gedrag van die Wes-Kaapse hoofregter, John Hlophe, ondersoek.
Regeringsdokument niks anders as ‘ANC-staatsgreep’
“Die sogenaamde distriksontwikkelingsmodel was dalk ʼn dekmantel vir die ANC se poging om meer staatsmag te gryp en eindelik weg te doen met provinsiale en plaaslike verkiesings.”