Dit volg nadat May se party sy meerderheid verloor ná Donderdag se verkiesing.
[Foto’s] Geliefdes soek ná Knysna-brande
“Families het ons genader en aangedui dat hulle nog nie kontak kon maak met sekere van hul geliefdes nie.”
PG du Plessis dán gegroet
ʼn Gedenkdiens word eersdaags vir die ontslape skrywer en dramaturg, dr. PG du Plessis, op sy tuisdorp Potchefstroom gehou.
Metrobeampte vas ná hy omkoopgeld aanvaar
ʼn Metropolisiebeampte is Donderdag in hegtenis geneem vir omkopery en korrupsie ná hy glo R100 omkoopgeld aanvaar het.
Dodetal styg ná skieter op nedersetting toesak
Die dodetal het gestyg ná ʼn onbekende man Donderdagmiddag op inwoners van ʼn nedersetting in Isipingo in KwaZulu-Natal losgebrand het.
Polisie ondersoek klag van brandstigting
ʼn Stemboodskap is vroeër op sosiale media versprei waarin ʼn man beweer hy het gesien hoe twee mans petrolkanne in die Sardiniabaai-natuurreservaat in Port Elizabeth dra.
Knysna-brande eis nog ʼn lewe
Medelye stroom intussen in op sosiale media.
Pasgebore baba in snerpende koue gelos
ʼn Pasgebore babaseun is Vrydagoggend onder ʼn brug naby ʼn kanoklub by die Dusirivier in KwaZulu-Natal gekry.
Pta-gruvonds: Verdagtes in hof
Een van die beskuldigdes werk al 12 jaar vir die Naidoo-familie.
Johann Botha: ‘Só sal ons hom onthou’
Die koelbloedige moord op die televisie-en-radio-aanbieder, Johann Botha (53), het sy hegte gesin gebroke gelaat.
Tekenprent: Helen Zille amptelik geskors
Die federale uitvoerende raad van die Demokratiese Alliansie het Woensdagoggend met ʼn meerderheidstem besluit om Helen Zille van alle partyverwante aktiwiteite te skors totdat haar dissiplinêre verhoor afgehandel is. Hier is Jerm se interpretasie van die voorval.
Nuuskommentaar: SA gewelddadiger as terreurgeteisterde lande
Dit lyk al meer of misdadigers iemand vermoor wat bloot in die pad staan van sy “reg” om sy “beroep” te beoefen.
[Foto’s] Stokflou perd ná ure in swembad gered
Die perd kon ná ʼn hele nag en stryd van ses uur uit die water gered word.
Man (48) swaar gestraf vir moord op seun (25)
ʼn Man is Donderdag swaar gestraf vir die moord op sy seun.
Talle dood, beseer toe skut losbrand op nedersetting
Dit lyk volgens die toneel of die man eenvoudig net begin skiet het op die mense.
Brande woed in Port Elizabeth
Nelson Mandelabaai-munisipaliteit in die Oos-Kaap het Donderdag gesê brande woed oor die stad heen.
Hulp aan Knysna gebied deur noodfonds
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand het pas aangekondig dat hulle hul noodfonds gaan uitbrei deur bystand te bied aan dié gebiede in die Wes-Kaap wat tans die ergste deur verwoestende brande geteister word.
Binnelandse sake besorg oor moontlike staking
Mkuseli Apleni, direkteur-generaal van binnelandse sake, het Donderdag aangekondig dat sy departement ʼn kennisgewing van ʼn staking ontvang het deur vakbonde wat kantoorpersoneel verteenwoordig.
‘ANC sal skeur as Zuma verwyder word’
“Die ANC sal uit mekaar skeur indien pres. Jacob Zuma in hierdie stadium uit sy amp verwyder word.”
EFF wil Gigaba aankla oor Transnet-treine
Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Donderdag gesê hy wil ʼn kriminele saak teen Malusi Gigaba, minister van finansies, aanhangig maak oor die aanskaffing van diesellokomotiewe deur Transnet.