Die kantoor van die nuwe premier van Noordwes, Job Mokgoro, het gesê ʼn tegniese span van die Verenigde Nasies (VN) word volgende week in die provinsie verwag in ʼn poging om die sukkelende provinsiale regering te help herstel.
Rekordgetal diensleweringbetogings in 2018
Daar is ook bekend gemaak in watter provinsies die meeste betogings voorkom, asook die vernaamste eise van die betogers.
Natasha Mans-saak: Oorsaak van dood bekend
Die oorsaak van ʼn Bloemfonteinse vrou se dood is bekendgemaak. Haar liggaam is sowat twee weke ná sy as vermis aangemeld is, gevind.
Pta-vliegramp: Tweede sterfte bevestig
“Daar was drie mense van Nederland, 14 Suid-Afrikaners en twee Australiërs aan boord.”
‘SAL sal nié geprivatiseer word’
Die uitvoerende hoof van SAL het verlede maand aan die parlement se staande komitee van finansies bevestig dat die lugredery se algehele verlies in die vierde kwartaal R1,2 miljard meer was as waarvoor daar begroot is.
Duduzane Zuma weer in hof op ander aanklag
Zuma het Maandag in enkelboeie by die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Johannesburg verskyn.
Man en vrou sterf saam in kettingbotsing
Drie mense is dood toe twee voertuie Woensdagmiddag in Limpopo teen ʼn vragmotor gebots het.
Drie wagte beseer in transitorooftog
Drie veiligheidswagte is tydens ʼn transitorooftog beseer nadat hulle geld by ʼn winkelsentrum gaan oplaai het.
Klagte by OB teen nuwe Vrystaat-premier
“Die Vrystaat verdien ʼn regering wat die belange van sy inwoners eerste stel, nie baantjies-vir-boeties-kontrakte en nog skandale soos die Vrede-suiwelprojek nie.”
Kragonderbrekings vir Pofadder beplan
Inwoners van Khai-Ma-munisipaliteit (Pofadder) in die Noord-Kaap sal hierdie week kragonderbrekings beleef as gevolg van agterstallige skuld aan Eskom.
Polisie slaan toe op fabriek wat namaaksels vervaardig
Die polisie in Hartswater in die Noord-Kaap het toegeslaan op ʼn fabriek, ter waarde van R77 miljoen, waar nagemaakte produkte vervaardig is.
Groen lig vir BTW-vrye sanitêre ware
Derek Hanekom, minister van toerisme, het sy ondersteuning gebied aan die voorstel dat sanitêre ware van BTW vrygestel moet word.
Ondersoek ná byna 600 vroue in Gauteng verdwyn
Die departement van gemeenskapsveiligheid in Gauteng het Woensdag gesê hy stel ondersoek in nadat 597 vroue verlede jaar in dié provinsie verdwyn het.
Welsynbetalings aan 17 000 onwettige immigrante ontken
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het homself gedistansieer van ʼn “fopnuus”-artikel wat beweer dat die agentskap per ongeluk 17 000 onwettige immigrante van Zimbabwe betaal het.
Geskil oor taxiroetes lei tot geweld; 1 geskiet
Konflik oor taxiroetes in Letlhabile naby Brits in Noordwes het Woensdag daartoe gelei dat een minibustaxi aan die brand gesteek is, ʼn bestuurder gewond en minstens tien ander voertuie beskadig is.
Pta-vliegramp: Oorledene se naam bekend
“Buiten sy passie vir vliegtuie was hy veral geheg aan sy familie en vriende. Hy was die soort ou wat jy enige tyd van die dag of nag kon bel en hy was daar vir jou.”
Betogings in Hermanus vlam wéér op; 6 vas
Meer as 1 000 betogers het Woensdagoggend vroeg die strate ingevaar en paaie met klippe en brandende bande versper.
‘Stroper’ in hof oor renosterhorings, vuurwapen
“By nadere ondersoek is ses renosterhorings, ʼn onwettige vuurwapen en ʼn byl in die voertuig gevind.”
Ontvoerde sakeman: Polisie sê oor losprys-bewerings
Die 65-jarige Kaapstadse sakeman is vroeër dié week by sy onderneming ontvoer.
Kleinhoewe-aanval: Jong man oorleef tweede aanslag op lewe
Matthew Joubert, die jong boer wat vroeër vandeesweek enkele dae voor sy 20ste verjaarsdag op ʼn kleinhoewe buite Pretoria in die bors geskiet is, het ʼn tweede aanslag op sy lewe oorleef.