Deidre le Hanie het ná ʼn jaar in haar amp as besturende direkteur by die ATKV bedank.
Twee dood, ses beseer in kettingbotsing
“Een van die mense wat dood op die toneel aangetref is, is uit een van die voertuie geslinger.”
SAUK sê oor afgedankte werknemers
Talle werknemers is die dag ná Werkersdag afgedank.
Man drie dae ná vrou se dood vermoor
ʼn Gautengse man is doodgeskiet net drie dae ná sy vrou se dood nadat hy vermoedelik deur gewapende rowers van die bank af agtervolg is waar hy geld vir sy vrou se begrafnis onttrek het.
Ses in hof ná Ngcobo-polisiemoorde
Die koelbloedige moorde op die soldaat en vyf polisiebeamptes het destyds skokgolwe deur die land gestuur.
DA pos Patricia de Lille
“Ek sou graag wou dink die sage eindig vandag, maar ek twyfel of dit die geval is.”
‘Vermiste’ polisieman in die sop
“Hy het met sy private voertuig gery en was op pad na ʼn opleidingsentrum, maar het nooit by sy eindbestemming opgedaag nie.”
Manana doen regstappe ná aanrandingsklag
Mduduzi Manana, voormalige adjunkminister van hoër onderwys, het Maandag in ʼn verklaring gesê hy sal regstappe doen teen sy huishulp nadat sy ʼn aanrandingsklag teen hom aanhangig gemaak en minder as 24 uur later die klag weer teruggetrek het.
Mahumapelo sal begrotingsrede lewer
Die bevestiging dat Mahumapelo wel sal voortgaan om die begrotingsrede te lewer kom te midde van mediaberigte dat ANC-leiers Mahumapelo verlede week tydens ʼn vergadering van die nasionale werkkomitee in Kaapstad gevra het om te bedank.
Sakeman geskors ná onderonsie met swanger vrou
Die vooraanstaande sakeman wat na bewering ʼn hoogswanger vrou ná ʼn onderonsie by ʼn Wes-Randse winkelsentrum oor ʼn parkeerplek aangerand het, is uit sy pos geskors.
Man hang van brug op N1
ʼn Skoktoneel het motoriste Dinsdagoggend begroet by die Bothaweg-afrit op die N1 in Centurion.
Ramaphosa moet vandag verduidelik oor grond
Die DA-leier, Mmusi Maimane, gaan vanmiddag pres. Cyril Ramaphosa in ʼn blik probeer druk oor aanduidings dat sy regering besig is met bontpratery oor onteiening sonder vergoeding.
Uitgehongerde perde: Talle nou geskuif
Die diere sal nou na ʼn fasiliteit in Gauteng gestuur word.
ANC-hoë glo voor gesin vermoor
Hy is na bewering voor sy lewensmaat en kinders doodgeskiet.
Maatjie (10) vind meisie (10) hangend van boom
“Die dood van ʼn 10-jarige in sulke omstandighede moet deur almal veroordeel word. Ons maan ouers en voogde om na hul kinders om te sien en altyd daarvan bewus te wees waar hulle hulself bevind.”
NMU-studente glo gedreig ná betogings
Bedrywighede by die Nelson Mandela Universiteit (NMU) in Port Elizabeth is Maandag hervat ondanks berigte dat personeel en studente op sosiale media gedreig word.
Foto’s: Rubberkoeëls klap tydens nóg ‘n Noordwes-betoging
“Ons is moeg vir die leë beloftes van die regering. Ons is huise en grond belowe, maar het tot vandag toe nog niks ontvang nie.”
‘Middelman’ in Panayiotou-moord vasgetrek
Jayde Panayiotou is op 21 April 2015 buite die Stellen Glen-kompleks in Kabegapark ontvoer waar sy gestaan en wag het vir ʼn saamrygeleentheid werk toe. Haar liggaam is later in die buitewyke van Kwanobuhle gevind.
‘Groot gees’ in landboukringe sterf
“Hy was ʼn groot gees en iemand na wie opgekyk kon word.”
DA erken sommige bewerings teen De Lille is onwaar
Die DA het vanmiddag erken sommige van die bewerings wat senior partylede oor De Lille se beweerde betrokkenheid by wanbestuur gemaak het, is onwaar.