Die sirkus beweer diereregteaktiviste was verantwoordelik vir die ontsnapping.
Pfizer sê Covid-19-tablet ‘uiters doeltreffend’
Data sal nou so gou moontlik by die Amerikaanse voedsel- en medisyneowerheid ingedien word sodat aansoek gedoen kan word vir noodgebruiktoestemming.
‘Ons kort veilige hawe,’ pleit skip met 800 migrante
Talle kinders, swanger vroue en beseerdes is ook aan boord.
Aarde skud in Namibië
Vier naskokke met ʼn omvang van tussen 2 en 4 is ná die aardbewing gevoel.
Brittanje keur Covid-19-pil goed
Kenners het gewaarsku dat die pil geen wondermiddel is en ook nie bedoel is as plaasvervanger vir inenting teen die virus nie.
Cleo se ontvoerder het glo ‘obsessie met poppe’
Terence Darrel Kelly het glo ʼn kamer vol dogtertjiespeelgoed en Bratz-poppe in sy huis.
Lewenslank vir ma wat kinders vermoor
Die kinders se liggame is op hul beddens in die familie se woonstel in Wes-Duitsland gevind.
Chinese man wat polisie ‘beledig’, lank aangehou
Talle mense het intussen die polisie se optrede veroordeel, maar owerhede meen dat die man se optrede wel voldoende straf ontvang het.
Facebook laat vaar gesigherkenning oor privaatheidsvrese
“Meer as ʼn miljard mense se individuele gesigherkenningstemplate sal uitgewis word.”
Toyota vaar power oor uitlaatgasse
Toyota het gesamentlik met Stellantis in die laaste plek geëindig in ʼn ranglys vir pogings teen uitlaatgasse deur motormaatskappye.
Vragvliegtuig stort neer in Rusland
Dit is die vierde vliegtuigongeluk in Rusland in minder as vier maande.
Cleo se ontvoering ‘opportunisties’
“Haar eerste woorde toe sy uiteindelik haar ouers sien, was ‘Mammie’.”
Twee dood toe man (80) by konsert val
Die voorval het Dinsdagaand kort voor ’n huldeblyk-konsert van die Sweedse popgroep Abba plaasgevind.
Soektog na vermiste klimmers eers gestaak
“Die gebied waar die mans gesoek word, kan onder sneeu so diep as wat ʼn vyfverdiepinggebou hoog is begrawe wees.”
Demensie by oud-All Black (41) gediagnoseer
Die stut Carl Hayman sê hy het eindelik besluit om mediese advies in te win nadat hy geheueverlies, verwarring en selfmoordgedagtes ervaar het.
Vermiste kleuter ná 18 dae tuis
“My naam is Cleo,” het die vermiste Australiese kleuter aan die polisiebeampte gesê wat haar opgetel het.
Ontvoerde sendelinge in Haiti ‘leef’
Die bende eis intussen $17 miljoen (sowat R248 miljoen) vir die groep se vrylating – $1 miljoen per gyselaar.
Assistentregisseur praat oor tragedie op filmstel
David Halls het reeds aan speurders erken hy het nie seker gemaak dat daar nét foppatrone in die geweer is nie.
Tiener in tjoekie ná hy regering beledig
ʼn Outistiese Kambodjaanse tiener is in hegtenis geneem nadat hy boodskappe op ʼn private Telegram-groep gedeel het.
Trane, blydskap toe Australiese grense heropen
Roerende tonele het vandag by die Sydney-internasionale lughawe afgespeel waar familie en vriende ná meer as ’n jaar en ’n half herenig is.