“Sewe persone is gered. Vyftien mense het nie enige teken van lewe getoon nie.”
Bolsjoi-kunstenaar sterf in ongeluk op verhoog
“Die vertoning is dadelik gestaak en die gehoor is gevra om die gebou te verlaat.”
Minstens 100 dood of vermis ná boot omslaan
Altesaam 51 liggame is teen Vrydagaand gevind ná die boot Maandagaand omgeslaan het. Minstens 69 persone word steeds vermis.
Twee oorleef 29 dae drywend in die see
Toe die lemoene op was, het hulle op reënwater, kokosneute “en ons geloof in God oorleef, want ons het dag en nag bly bid”.
Joernaliste wen Nobelprys vir vrede
Die Nobelprys vir vrede is Vrydag toegeken.
Bymiddel in lekkergoed, koeke verbied
Dit word hoofsaaklik gebruik om lekkergoed, kougom, witsouse en koekversiering witter en helderder te maak.
Andy Murray se trouring, tekkies terug ná dit voete kry
Die tennisspeler se tekkies en trouring, wat aan die veters van sy skoene vasgemaak was, het verdwyn nadat hy dit oornag onder sy motor gelos het.
Oud SS-wag (100) verhoor vir Nazi-oorlogsmisdade
Schuetz word daarvan beskuldig dat hy “willens en wetens” medepligtig was aan die moord op 3 518 gevangenes in die Sachsenhausen-konsentrasiekamp noord van Berlyn.
SA eindelik van Britse rooilys verwyder
Dit is amptelik, Suid-Afrika word van Brittanje se reisrooilys verwyder.
Foto’s: Daniel Craig met Hollywood-ster vereer
“Ek het nooit gedink dat myself dit sal hoor sê nie, maar dit is ʼn absolute eer om vertrap te word in Hollywood.”
Vrou oorval deur oproepe nadat nommer in ‘Squid Game’ verskyn
“Dit is ʼn nommer wat ek al vir langer as tien jaar gebruik, so ek is nogal uit die veld geslaan. Daar is meer as 4 000 nommers wat ek van my foon af moes vee.”
WGO beveel eerste malaria-entstof vir kinders aan
Die WGO beveel aan dat kinders in Afrika suid van die Sahara en ander streke met matige tot hoë malariavoorkoms vier dosisse tot op die ouderdom van twee ontvang.
Moderna-entstof vir tieners eers opgeskort in Swede
Noorweë en Denemarke het Woensdag ook benadruk dat Moderna se entstof nie aanbeveel word vir enigiemand jonger as 18 nie.
Minstens twee beseer tydens skietery by Texas-skool
Minstens twee persone is Woensdag beseer in ʼn skietery by ʼn hoërskool in Arlington in Texas in die VSA.
YouTube verwyder R Kelly se musiekkanale
Die platform het vantevore verskeie kanale verwyder ná skuldigbevindings deur die hof.
Twee deel Nobelprys vir chemie
Die Nobel-seisoen word voortgesit met die twee pryse wat die meeste dopgehou word: letterkunde Donderdag en vrede Vrydag.
Pous ‘skaam’ oor Franse seksskandaal
Pedofiele in die Katolieke Kerk het duisende kinders tussen 1950 en verlede jaar misbruik.
Facebook kap terug ná verdoemende bewerings
Amerikaanse owerhede dreig al jare lank om sosialemediaplatforms te reguleer om onder andere die inbreuk op privaatheid, die verspreiding van fopnuus en skade aan die welstand van jongmense te beperk – en daar is al hoe meer druk om nou in te gryp.
Video: Eerste voorsmakie van ‘Game of Thrones’-voorvolgreeks
In die lokprent word die stem van akteur Matt Smith, wat die hoofrol van prins Daemon Targaryen vertolk, gehoor.
SAOG mag langer in Mosambiek bly
Byna 1 500 soldate van Suid-Afrika se weermag vorm deel van die ingryping.