Die byderwetse ruimtepakke wat SpaceX spesiaal vir die reis gemaak het, het mense ook behoorlik aan die gons.
Rusland wil nuwe ruimtestasie bou
Rusland beplan om ʼn nuwe ruimtestasie te bou omdat die huidige internasionale ruimtestasie (IRS) nog slegs ʼn dekade lank sal hou, het die hoof van die Russiese ruimteagentskap Roscosmos Maandag in ʼn onderhoud gesê.
Covid-19-samevatting: Onderwyser toets positief
Die pogings om ’n uiters seldsame renosterspesie van uitsterwing te red, word ook deur die pandemie gekniehalter.
Die wêreld in foto’s – 25 Mei 2020
Só geniet Italianers hul vryheid.
Aardbewing stuit nie eerste minister se televisie-onderhoud
Al het die vertrek rondom haar begin skud, het die eerste minister kalm gebly en met haar onderhoud voortgegaan.
Trump sê kerke is ‘noodsaaklik’
Kerkdienste was tot dusver groot verspreiders van die nuwe virus.
Passasiersvliegtuig stort in woonbuurt neer
Beeldmateriaal is op plaaslike televisiestasies uitgesaai wat wys hoe die vliegtuig laag oor ʼn woonbuurt vlieg voordat daar vlamme uit een van die enjins skiet.
Die wêreld in foto’s – 22 Mei 2020
Só lyk gradeplegtighede tydens afsondering.
Vrou wen Picasso-skildery van miljoene vir slegs €100
Die vrou het uiteindelik slegs €100 betaal vir ʼn Picasso-skildery, wat sowat €1 miljoen (meer as R19 miljoen) werd is.
Die wêreld in foto’s – 21 Mei 2020
Só geniet strandgangers die Middellandse See.
Foto’s: Amphan laat spoor van verwoesting agter
“Die verwoesting is ʼn groter ramp as Covid-19.”
56 olifante vrek raaiselagtig in Botswana
Botswana stel ondersoek in oor die raaiselagtige sterftes van 56 olifante, binne twee maande ná stropery as ʼn moontlikheid uitgeskakel is.
Die wêreld in foto’s – 20 Mei 2020
Só lyk die nuwe normale standaard vir skoolgaande leerders.
Covid-19-samevatting: Brasilië meld meeste nuwe gevalle nóg aan
Pres. Donald Trump het intussen gesê hy beskou dit as ʼn erewapen dat die VSA die derde meeste Covid-19-gevalle ter wêreld het.
Bekende evangelis sterf
Ravi Zacharias het meer as 25 Christenboeke gepubliseer en geredigeer.
Swaar reën ure voor supersikloon Amphan
’n Nuwe studie wys boonop dat tropiese storms al sterker word.
Die wêreld in foto’s – 19 Mei 2020
Só lyk die afstand wat mense wêreldwyd moet handhaaf.
Supersikloon gaan Indië, Bangladesj ‘binne dae’ tref
Soveel as 300 000 mense aan die Indiese kusgebied is in onmiddellike gevaar en moet so gou as moontlik na sikloonskuilings verskuif word.
Trump dreig om geld aan WGO permanent te staak
Die Amerikaanse president sê die WGO is ʼn “handpop van China”.
Covid-19-samevatting: Italië beëindig 10 weke lange afsonderingsperiode
Italië het Maandag ʼn groot tree geneem om na normaliteit terug te keer toe meeste handelsaktiwiteit en sommige eredienste hervat het.