Italië het Maandag ʼn groot tree geneem om na normaliteit terug te keer toe meeste handelsaktiwiteit en sommige eredienste hervat het.
Covid-19-samevatting: Zambië het glo ook ʼn geneesmiddel, soos Madagaskar
Madagaskar het sy eerste Covid-19-verwante sterfte aangemeld te midde van berigte dat ʼn kruiedrankie Covid-19 kan voorkom en kan genees.
Die wêreld in foto’s – 18 Mei 2020
Só lyk die pro-demokrasie-wetgewers se uitbarstings tydens die vergadering van die wetgewende raad in Hongkong.
Foto: ‘Skoene’ petoors! Tekkies vir miljoene opgeveil
Michael Jordan se basketbaltrappers is amptelik die duurste tekkies nóg.
Veteraanakteur, ‘Little Fires’-regisseur sterf
Medelye stroom uit alle oorde in.
Die wêreld in foto’s – 15 Mei 2020
Só lyk Engeland se kroeë waarvan elkeen ʼn unieke historiese prentjie skets.
Olifante geskiet in Namibië
Die ander olifant is glo van kant gemaak omdat die dier ’n bedreiging vir mense in die omgewing ingehou het.
WGO maan Madagaskar om Covid-19-middel te toets
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) maan Madagaskar om ʼn kruiemiddel, wat volgens pres. Andry Rajoelina ʼn geneesmiddel vir Covid-19 is, wetenskaplik te toets.
Die wêreld in foto’s – 14 Mei 2020
Só lyk ‘n tradisionele Balinese gesigsmasker.
Ruimteman help bou aan toetstoestel vir Covid-19
Die toestel kan nié net vasstel of ’n pasiënt die virus onder lede het nie, maar ook hoe aansteeklik die betrokke pasiënt is.
Lesotho bevestig eerste Covid-19-geval
Lesotho het Woensdag sy eerste Covid-19-geval bevestig.
Die wêreld in foto’s – 13 Mei 2020
Só lyk Brugge, ʼn stad in België, sedert die afsonderingstydperk gedeeltelike opgehef is.
Covid-19-samevatting: Honderde sterf oornag in Brasilië
In Spanje het ʼn 113-jarige vrou van die nuwe koronavirus herstel.
VSA maak nóg ’n skenking aan SA
Die eerste besending van ventilators sal binnekort in Suid-Afrika aankom.
Die wêreld in foto’s – 12 Mei 2020
Só lyk Spanje ná die afsonderingstydperk.
Covid-19-samevatting: WGO gee riglyne vir heropening van skole
Zweli Mkhize het intussen gesê dit is duidelik dat die nuwe koronavirus oor die grens tussen die Wes-Kaap en die Oos-Kaap oorgedra word.
Die wêreld in foto’s – 11 Mei 2020
Só lyk die Disneyland pretpark in Sjanghai.
10 dood ná brand by ouetehuis
Nog ’n mens is oor die naweek in Rusland dood toe ’n brand uitgebreek het by ’n hospitaal wat Covid-19-pasiënte behandel.
Veteraanakteur Jerry Stiller oorlede
Die veteraanakteur Jerry Stiller is in die ouderdom van 92 oorlede.
Covid-19-samevatting: Vreemde kindersiekte in NY; betogings in Duitsland, Israel
Nog twee kinders in New York is dood weens ʼn tipe “toksieseskoksindroom” siekte wat dokters vermoed moontlik met die koronavirus-pandemie verband hou.