Die ruk-en-rol-legende Little Richard, wat bekend is vir sy liedjies “Tutti Frutti” en “Good Golly, Miss Molly”, is in die ouderdom van 87 oorlede.
‘See van Galilea’ weer ná jare vol
Die Meer van Gennesaret/Tiberias, ook algemeen bekend as die See van Galilea, is ná jare weer vol danksy swaar reën in die gebied, het beamptes in Israel Vrydag gesê.
Die wêreld in foto’s – 8 Mei 2020
Só lyk die katte van die Caturday Cat Cafe in Bangkok.
Covid-19-samevatting: Toename in gevalle in Wes-Kaap ‘kommerwekkend’
’n Studie deur die WGO voorspel dat die aantal gevalle in Afrika wat mediese behandeling in hospitale sal benodig, die beskikbare mediese kapasiteit gaan oorskry.
Die wêreld in foto’s – 7 Mei 2020
Só lyk die afgeskaalde replikas van toeristebestemmings van oor die hele wêreld.
VSA het meer as 20 miljoen poste in April verloor
Die VSA het in April ongeveer 20,2 miljoen poste verloor, aldus ʼn maandelikse verslag deur ADP, ʼn salarisstaatbestuursmaatskappy.
Die wêreld in foto’s – 6 Mei 2020
Só lyk die olifante wat sak en pak op pad is huis toe.
Vyfjarige motoris glo op pad om Lamborghini te gaan koop
ʼn Vyfjarige seun is onlangs voorgekeer toe hy met sy ouers se motor op pad was – glo om ʼn Lamborghini te gaan koop.
Covid-19-samevatting: Honderde gesondheidswerkers toets positief
Intussen voer ʼn Amerikaanse dokter aan hy het die VSA se regering in Januarie al vergeefs teen ʼn moontlike katastrofe weens Covid-19 probeer waarsku.
Covid-19: Europa se eerste geval dalk al in Desember
Die pasiënt het geen idee waar hy die virus opgedoen het nie, aangesien hy nie na die buiteland gereis het nie.
Die wêreld in foto’s – 5 Mei 2020
Sedert die uitbreking van Covid-19 het lande wêreldwyd sosiale distansiëring aangemoedig of algehele landwye afsonderingstydperke ingestel. Te midde van dié regulasies is daar steeds lande waar mense die natuurskoon kan geniet.
Nuwe ondergrondse grafkamer in Egipte ontdek
Vier kiste is in dié kamer ontdek.
Bekende musiek-aandenkings onder die hamer
Bladmusiek van die Beatles sal na verwagting tussen $200 000 en $300 000 (R3,7 miljoene en R5,6 miljoen) haal.
Die wêreld in foto’s – 4 Mei 2020
Só lyk Milaan na die afsonderingstydperk.
Covid-19-samevatting: ‘Virus kom uit Wuhan-laboratorium’ – VSA
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake sê China het ʼn geskiedenis dat hy die res van die wêreld besmet en moet aanspreeklik gehou word.
Beaumont bly wêreldrugbybaas
Daar is besluit om die aankondiging vroeër te doen nadat albei kandidate daartoe ingestem het aangesien die proses na slegs een rondte afgehandel is.
Covid-19-samevatting: In dié lande neem gevalle toe; ander verslap maatreëls
Lande in die weste van Europa het begin met die geleidelike verslapping van afsonderingsregulasies te midde van die Covid-19-pandemie.
Namibië begin afsonderingsregulasies ophef
Hoewel Namibië nog geen nuwe Covid-19-gevalle in byna ’n maand aangemeld het nie, sal dié land se afsonderingstydperk nie summier opgehef word nie.
Man doodgeskiet ná messtekery in Australië
’n Man het na bewering verskeie klante by ’n winkelsentrum in die noordweste van Australië met ’n mes gesteek.
SA weermag se ontplooiing in DRK verleng
Die jarelange konflik in die DRK het al sowat 6 miljoen lewens geëis.