Só geniet Thais die pretpark nadat afsonderingsmaatreëls in Bangkok gedeeltelik opgehef is.
Kat wat topverkoper-boekereeks inspireer, sterf
Sedertdien het nog vyf boeke in die reeks verskyn en is dit in 40 verskillende tale vertaal.
Covid-19: Opwinding, onsekerheid oor ‘deurbraak-middel’
Deksametasoon is ’n steroïed wat sedert die 1960’s gebruik word om inflammasie in ’n verskeidenheid toestande te verminder.
‘Madeleine McCann is dood’ sê aanklaers aan ouers
“Ons het konkrete bewyse dat ons verdagte Madeleine vermoor het en dit beteken dat sy dood is.”
Lande nou minder vreedsaam weens Covid-19 – verslag
Suid-Afrika is een van die gewelddadigste lande wêreldwyd, met die sesde hoogste moordkoers.
Oscars uitgestel weens Covid-19
Die Oscars is nog net drie keer vantevore uitgestel.
Polisielede in hospitaal ná ‘melkskommels’ by restaurant
Lede van die New Yorkse polisiedepartement het ʼn vreemde stof opgemerk in die melkskommels wat hulle by ʼn restaurant bestel het.
Die wêreld in foto’s – 15 Junie 2020
Só geniet sokkerondersteuners dié sportsoort.
BLM: Koloniale standbeelde wêreldwyd geteiken
#BlackLivesMatter-betogers eis nou dat standbeelde soos dié van Christopher Columbus, Cecil John Rhodes en koning Leopold II van België moet waai.
Meer as 100 vas tydens #BlackLivesMatter-betogings in Londen
Meer as 100 persone is in hegtenis geneem tydens Black Lives Matter-betogings Saterdag in Londen.
Thailand toets vlermuise vir koronavirus
Navorsers in Thailand het meer as 100 vlermuise in ʼn grot in die ooste van die land gevang om hulle vir die koronavirus te toets.
18 dood, 189 beseer toe tenkwa in China ontplof
Minstens 18 persone is dood en sowat 189 beseer toe ʼn tenkwa Saterdag op ʼn deurpad in die suidooste van China ontplof het.
Stropers vas oor bekende gorilla Rafiki se dood
Rafiki is aanvanklik op 1 Junie as vermis aangemeld.
#BlackLivesMatter-betogings: Standbeelde in Londen afgesper
Sogenaamde #BlackLivesMatter-betogings duur wêreldwyd voort ná die afsterwe van George Floyd in Minneapolis in die VSA.
Die wêreld in foto’s – 12 Junie 2020
Só lyk die prototipemasker wat gehoorgestremdes help liplees.
Die wêreld in foto’s – 11 Junie 2020
Só geniet Oekraïners hul vryheid.
Lionel Richie en Disney gaan musiekrolprent maak
Lionel Richie en Walt Disney Studios gaan ʼn musiekrolprent maak gebaseer op die Amerikaanse sanger se grootste treffers.
Die wêreld in foto’s – 10 Junie 2020
Só lyk die verpleegpersoneel se vreedsame optog.
Heldeverering vir Kubaanse dokters wat van Italië terugkeer
Kuba het 34 mediese spanne na 27 lande gestuur as ondersteuning in die stryd teen Covid-19.
Die wêreld in foto’s – 9 Junie 2020
Só lyk die pasgebore seeskilpaaie.