Omstanders het gesien hoe die vliegtuie uit die lug val.
Hier is uitslag van Covid-19-toets in eSwatini
In China is meer as 72 500 gevalle tot dusver bevestig, met 1 870 sterftes.
Die wêreld in foto’s – 18 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Tientalle SA’ners steeds in China vasgekeer
Die siekte hou veral risiko’s vir mediese personeel in.
Bokke wen gesogte toekenning
Die gesogte toekennings is gisteraand in Berlyn uitgedeel.
Die wêreld in foto’s – 17 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Eswatini monitor moontlike koronavirus-geval
Wêreldwyd staan die dodetal weens die virus reeds op meer as 1 600 gevalle.
Zim voer tonne mielies uit SA in weens hongersnood
Die VN waarsku die hongersnood in Zimbabwe is die ergste in ʼn dekade.
‘Outback Wrangler’ help nou ook om krokodil te bevry
Matt Wright, aanbieder van National Geographic se reeks Outback Wrangler, is tans in Indonesië om ʼn krokodil te help wat al jare lank ʼn motorfietsband om sy nek het.
Duplantis verbeter paalspring-rekord
Die Sweedse wonderkind Armand “Mondo” Duplantis het vir die tweede keer binne ʼn week die paalspring-rekord verbeter.
Koronavirus: Eerste pasiënt sterf in Europa
Die minister van gesondheid in Frankryk het Saterdag die eerste sterfte weens die koronavirus aangekondig.
‘Parfuumwolk’ help om dronkbestuurder aan te keer
Die polisie in Duitsland sê hulle het ʼn dronkbestuurder aangekeer wat agter struike “in ʼn parfuumwolk” weggekruip het.
Meer as 67 000 nou wêreldwyd met koronavirus besmet
Meer as 67 000 persone is nou wêreldwyd besmet deur ʼn virale uitbreking wat in China begin het.
Minstens 15 kinders sterf tydens brand by weeshuis
Minstens 15 kinders is dood in ʼn brand by ʼn weeshuis in Haiti, het plaaslike media berig.
Amerikaners vas oor moord in Namibië
Kevan Donnell Townsend (34) en Marcus Thomas (34), Amerikaanse burgers, staan tereg op verskeie aanklagte in Namibië, waaronder ʼn klag van moord.
Koronavirus: Duisende SA studente veilig in China
Wêreldwyd is meer as 64 000 persone reeds met die koronavirus besmet.
Die wêreld in foto’s – 14 Februarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Koronavirus-dodetal styg weer skerp
Die dodetal van die nuwe koronavirus (COVID-19) het weer skerp gestyg nadat ʼn verdere 121 mense in China dood is.
Die wêreld in foto’s – 13 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Muise wen toe die prys vir beste foto
ʼn Foto van twee muise, wat op ʼn moltreinplatform in Londen oor ʼn stukkie kos baklei, is sopas as die Natuurfoto van die Jaar aangewys.